'n Houer bevat 1 wit, 6 rooi, 3 blou en 2 groen balle. 'n Bal word lukraak gekies. Wat is die waarskynlikheid dat dit die volgende kleur het:
rooi
blou of wit
nie groen nie (wenk: dink 'komplement')
nie groen of rooi nie?
'n Enkele kaart word lukraak uit 'n pak van 52 kaarte getrek. Wat is die waarskynlikheid dat die kaart:
die 2 van harte is
rooi
'n prent kaart
'n ase
'n nommer kaart kleiner as 4?
Ewe getalle van 2-100 word elk op 'n kaart geskryf. Wat is die waarskynlikheid daarvan dat die getal'n veelvoud van 5 is as 'n kaart lukraak getrek word?
Waarskynlikheids identiteite
Die volgende resultate is van toepassing op waarskynlikhede, vir die steekproefruimte
en die twee gebeurtenisse
en
, binne
.
Ons kan die laaste resultaat demonstreer met behulp van 'n Venn-diagram. Die vereniging van A en B is die versameling van al die elemente in 'n of in B of beide.
Die waarskynlikheid dat gebeurtenis A voorkom word gegee as
en die waarskynlikheid dat gebeurtenis B voorkom deur
. Maar, as ons die sirkels wat hierdie gebeurtenisse voorstel ondersoek sal ons opmerk dat dat die waarskynlikheid 'n klein deeltjie van die ander gebeurtenis insluit. So gebeurtenis A bevat 'n stukkie van B en andersom. Dit word in die volgende diagram aangedui:
Ons merk op dat hierdie klein gedeelte die snyding van die twee gebeurtenisse is.
Wanneer ons die waarskynlikheid van
wil bepaal merk ons die volgende op:
Ons kan
en
bymekaar tel
Maar deur dit te doen tel ons die snyding dubbeld: een keer in
en nog 'n keer in
.
So, as ons net die waarskynlikheid van die snyding aftrek, dan sal ons vind dat die totale waarskynlikheid van die unie is:
Wat is die waarskynlikheid dat ons 'n swart of rooi kaart uit 'n pak van 52 kaarte sal trek.
want al die kaarte is of swart of rooi!
Wat is die waarskynlikheid om met 'n enkele trekbeurt uit 'n pak van 52 kaarte 'n klawer of ase te trek.
Neem kennis hoe ons gebruik gemaak het van
.
Die volgende video verskaf 'n kort opsomming van sommige van die werk wat ons tot dusver behandel het.
Oefeninge met waarskynlikheidsidentiteite
Beantwoord die volgende vrae:
Rory oefen vir 'n skyfskiet kompetisie. Sy waarskynlikheid om die teiken te tref is
. Hy vuur vyf skote af. Wat is die waarskynlikheid dat al vyf skote mis is?
'n Boogskut skiet op 'n teiken. Die waarskynlikheid vir 'n kolskoot is
. As sy drie pyle skiet, wat is die waarskynlikheid van drie kolskote?
'n Dobbelsteen met die nommers 1,3,5,7,9,11 word gerol.
Op dieselfde tyd word 'n ewekansige munt opgeskiet. Wat is die waarskynlikheid dat :
Die munt land op "kop" en 'n 9 word gerol?
Die munt land op "stert" en 'n 3 word gerol?
Vier leerder skryf 'n toets. Die waarskynlikhede dat elkeen slaag is as volg. Sarah:
, Kosma:
, Heather:
,
Wendy:
. Wat is die waarskynlikheid dat:
al vier slaag?
al vier druip?
Met 'n enkele trekbeurt uit 'n pak van 52 kaarte, wat is die waarskynlikheid dat die kaart 'n ase of 'n swart kaart is?
Questions & Answers
I'm interested in biological psychology and cognitive psychology
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills