<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
TAALSTRUKTUUR EN -GEBRUIK
Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
6.1 met woorde werk:
6.1.1 skep eie persoonlike spellys;
6.1.2 toon kennis van die kompleksiteit van alfabetiese volgorde waar die orde volgens die eerste letter gegee word;
6.1.4 gebruik skryftekens (kappie, deelteken, koppelteken, afkappingsteken) doeltreffend in alledaagse woorde;
6.1.6 gebruik hoofletters korrek;
6.2 met sinne werk:
6.2.11 verstaan die funksie en gebruik van alledaagse selfstandige naamwoorde, asook getal, geslag en verkleinwoorde;
6.2.14 verstaan die funksie en gebruik van alledaagse bywoorde (tyd, wyse, plek);
6.2.15 verstaan die funksie en gebruik van alledaagse voornaamwoorde (persoonlik, besitlik, vraend, betreklik.
Memorandum
Aktiwiteit 1
Respek : ‘n Sinoniem vir eerbied, ontsag, agting/Respek vir iemand hê/koester.
Eerbied : Agting vir iemand anders/Gevoel van bewondering vir
iemand hê
Dissipline : Gehoorsaamheid aan gesag/Ordelike gedrag
Goeie maniere: Die korrekte wyse om iets te doen of om jou te gedra
Etiket : Die voorgeskrewe maniere waarop mens jou moet gedra
Verantwoordelikheid: Die plig wat jy het om rekenskap te gee van jou doen en
late.
Aktiwiteit 2
a)
Ja | Nee | |
Goeie maniere | √ | |
Eerbied | √ | |
Respek | √ | |
Selfsugtigheid | √ |
b) Nee, want sy het hom ‘n ou stuk droë brood en ‘n bottel suur bier gegee.
c)
Ja | Nee | |
vriendelik? | √ | |
mededeelsaam? | √ | |
selfsugtig? | √ | |
goedgemanierd? | √ |
d) Ons moet vriendelik, behulpsaam en mededeelsaam wees teenoor alle mense – ook teenoor vreemdelinge.
e) Leerders se antwoorde behoort te dui op onbillikheid, onregverdige en gemene spot, verkleinering.
Aktiwiteit 3
Luidlees.
Aktiwiteit 4
Groepe se menings.
Groepe se voorbeelde.
Groepe se standpunte (Ook individuele menings).
Aktiwiteit 5
Eie skryfwerk.
Aktiwiteit 6
a) brood – kan meervoud vorm, nl. brode.
bottel – voorafgegaan deur ‘n.
vere – kan enkelvoud vorm, nl. veer.
prinses – voorafgegaan deur die.
b) ganse wagters nag boere plaas slaapplek
kraal vee bedreiging nag lawaai boer eiendom lammertjies
_ng
drie
bedreiginkie
Dit het verander in _nk_
Aktiwiteit 7
a) kussinkie piesankie
leuninkie koninkie
woninkie horinkie
kettinkie pierinkie
torinkie dorinkie
b) skater-laggies (laggies)
volkies
wolkies
kriekie
armpie
raampie
outjie
slapies (kan voorafgegaan word deur die).
Aktiwiteit 8
a)
Meervoude en Verkleinwoorde | ||||
Kernwoord | Meervoud | Verkleinwoord | ||
veer | vere | veertjie | ||
bottel | bottels | botteltjie | ||
brood | brode | broodjie | ||
wond | wonde | wondjie | ||
woord | woorde | woordjie | ||
potlood | potlode | potloodjie | ||
stem | stemme | stemmetjie | ||
wolk | wolke | wolkie | ||
kriek | krieke | kriekie | ||
boek | boeke | boekie | ||
raam | rame | raampie | ||
boom | bome | boompie | ||
woning | wonings | woninkie | ||
koning | konings | koninkie | ||
tekening | tekeninge | tekeninkie | ||
rekening | rekeninge | rekeninkie | ||
lam | lammers | lammetjie | ||
kalf | kalwers | kalfie | ||
bok | bokke | bokkie | ||
plek | plekke | plekkie |
b) _f
bowwe | bedrywe | kerwe | skroewe |
krewe | vywe | stowe | stowwe |
kolwe | strawwe | klowe | gerwe |
diewe | duiwe | hoewe | briewe |
siwwe | gelowe | wolwe | grawe |
Almal eindig op _we.
REËL: Wanneer ’n selfstandige naamwoord in die enkelvoud op f eindig, eindig dit in die meervoud op –we of –wwe. Daar is egter uitsonderings, soos graf – grafte; skof – skofte (bv. werkperiodes).
c)
pa | pa’s |
ma | ma’s |
hoera | hoera’s |
karba | karba’s |
balju | balju’s |
skadu | skadu’s |
radio | radio’s |
foto | foto’s |
d)
drie | drieë |
vlieg | vlieë |
ploeg | ploeë |
boog | boë |
oog | oë |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 5' conversation and receive update notifications?