<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
23. a) -7 m
25. 22ste vloer
23. ’n Paar vriende het besluit om te gaan “bungi jump”. Bereken hoe ver elkeen van hulle onder die brug gaan draai het.
a) __________________________________________________________________
b) __________________________________________________________________
c) __________________________________________________________________
d) __________________________________________________________________
24. KOM ONS SPEEL!!
Werk saam met ’n maat. Verwyder die boer (Jack), koningin, koning, aas en s wart piet (Joker) uit ’n pak speelkaarte. Sit die pak onderstebo tussen julle neer. Neem die getal 10 as ’n wegspringplek.
Speler 1: Tel ’n kaart op. As dit ’n swart kaart is, tel die totaal / getal van die kaart by 10. As dit ’n rooi kaart is, trek af.
Speler 2: Tel ’n kaart op. Doen dieselfde as speler 1.
Spelers moet mekaar se antwoorde kontroleer. Gebruik ’n sakrekenaar as julle twyfel. Speel totdat al die kaarte se totale / getalle bygetel of afgetrek is.
25. KOPKRAPPER!
Jy is in ’n hyser op die 4 de vloer van ’n gebou met kelderverdiepings. Jy ry 6 vloere af, dan 13 vloere op en dan weer 11 vloere af. Daarna ry jy 9 vloere af en weer 23 op. Jy ry nog 17 vloere af en weer 25 op. Op watter vloer klim jy uit? ______________ Maak ’n skets of teken ’n getallelyn om dit voor te stel.
26. UITDAGING!
Teken ’n tydlyn waarop jy belangrike gebeure voor sowel as sedert jou geboorte aantoon. Dui jou geboortejaar met ’n 0 aan.
27. SELFASSESSERING
Merk die toepaslike blokkie met ’n regmerkie:
Ek kan | GOED | BETER | BESTE |
voorbeelde gee van negatiewe getalle in vandag se lewe. | __________ | __________ | __________ |
negatiewe getalle korrek op my sakrekenaar insleutel. | __________ | __________ | __________ |
negatiewe getalle rangskik van klein na groot en andersom. | __________ | __________ | __________ |
negatiewe getalle met behulp van my sakrekenaar optel en aftrek. | __________ | __________ | __________ |
vloeidiagramme met negatiewe getalle korrek voltooi. | __________ | __________ | __________ |
berekeninge met negatiewe getalle sonder ’n sakrekenaar doen. | __________ | __________ | __________ |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?