This page is optimized for mobile devices, if you would prefer the desktop version just click here

2.15 Om die magnetisme in ‘n magneet se pole te demonstreer

Natuurwetenskappe

Energie-oordrag en kragte

Opvoeders afdeling

Memorandum

Waarneming: Die ystervylsels kleef aan die ente van die magneet.

Gevolgtrekking: Die pole van die staafmagneet het die grootste aantrekkingskrag.

Leerder afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om die magnetisme in ‘n magneet se pole te demonstreer [lu 1.2]

Vir die opvoeder: Plaas ‘n dik streep ystervylsels op ‘n vel papier. Sit ‘n staafmagneet versigtig in ‘n proefbuis. Trek die proefbuis deur die ystervylsels.

  • Waarneming:______________________________________________________

____________________________________________________________________

  • Gevolgtrekking:___________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

____________________________________________________________________

  • Die ente van die staafmagneet word die pole van die magneet genoem. Die rooi ent word die noordpool (of noordsoekende pool) genoem en die blou ent is die suidpool (suidsoekende pool).

3. Kragte tussen magnete

Wanneer magnete naby mekaar kom, ontstaan daar kragte tussen die magnete. Deur die volgende eksperiment te doen, gaan ons vasstel watter soort kragte daar tussen magnete ontstaan.

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder ondersoeke uitvoer en data versamel: organiseer en gebruik toerusting of bronne om inligting in te versamel en aan te teken.

<< Chapter < Page Page > Chapter >>

Read also:

OpenStax, Natuurwetenskappe graad 7. OpenStax CNX. Sep 16, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11078/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.
Jobilize.com uses cookies to ensure that you get the best experience. By continuing to use Jobilize.com web-site, you agree to the Terms of Use and Privacy Policy.