Natuurwetenskappe
Energie-oordrag en kragte
A. kragte
Opvoeders afdeling
Memorandum
Stowwe wat genoteer word, sal bepaal word deur watter voorwerpe die leerders gebruik.
Voltooi:
- Magnetiese stowwe.
- Yster, staal, nikkel of kobalt.
- Nie-magnetiese stowwe.
- Kurk; plastiek; koper en karton.
Leerder afdeling
Inhoud
Aktiwiteit: om magnetisme in verskillende stowwe te toets [lu 1.2, lu 1.3, lu 2.1]
Neem ‘n verskeidenheid voorwerpe. Elke lid van die groep bring voorwerpe van die huis af om te toets. Noteer jul bevindings in die volgende tabel.
Aangetrek | Nie Aangetrek Nie |
_______________________ | _______________________ |

‘n Magneet sal magnetiese stowwe aantrek. Al die voorwerpe wat dus deur
die magneet aangetrek is, word ____________________________________ genoem
en is gemaak van stowwe wat _____________________, ______________________
_____________________________________of ________________________ bevat.
Die voorwerpe wat nie deur die magneet aangetrek is nie, word __________________
________________________genoem en is gemaak van stowwe soos ________________________, ________________________,_________________ en
____________________________________________________________________
2. ‘n Magneet se polariteit
Let baie mooi op wanneer jou opvoeder die volgende demonstrasie doen:
Assessering
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.
Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder ondersoeke uitvoer en data versamel: organiseer en gebruik toerusting of bronne om inligting in te versamel en aan te teken;
Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder data evalueer en bevindings kommunikeer: veralgemeen ten opsigte van ‘n relevante aspek en beskryf hoe die data die veralgemening steun.
Leeruitkomste 2: Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.
Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenisvolle inligting onthou: onthou, ten minste, definisies en komplekse feite.