Telegramme
kl_s
kl_m
kl_p
kl__
kl_
kl__r
kl__r
kl_p
- Voltooi die woorde.
- Teken 'n prentjie langs elke woord.
LU 3.4.2 | LU 3.4.7 |
- Verdeel in klein groepies.
- Praat oor: hoe het die papegaai uitgekom?
- Wat kan julle doen om die papegaai terug te kry?
Dink aan baie planne.
- Skryf al jul planne hier neer.
- Kies die beste plan en merk dit met 'n regmerk.
1. ......................................................................................................................................
2. ...................................................................................................................................... 3. ...................................................................................................................................... 4. ...................................................................................................................................... 5. ...................................................................................................................................... 6. ...................................................................................................................................... 7. ......................................................................................................................................
- Vertel vir die klas wat julle gaan doen.
- Teken 'n pragtige prent van die papegaai wat weggeraak het. Lees weer oor hoe hy gelyk het.
LU 4.2.1 | LU 4.2.2 | LU 4.8 |
LU 4.4.1 | LU 4.5.1 | LU 4.6.1 | LU 4.6.2 |
LU 4.1 |
Assessering
Leeruitkomste 3: LEES EN KYK : Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.
Assesseringstandaard 3.1: Dit is duidelik wanneer die leerder visuele leidrade gebruik om betekenis te skep:
3.1.2 ten opsigte van beelde, die gedrukte media en advertensies;
Assesseringstandaard 3.3: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenis uit letters en woorde in langer tekste herken en skep:
3.3.1 met toenemende spoed en vlotheid lees;
3.3.2 hardop lees en die korrekte uitspraak en gepaste klem gebruik;
- lettergrepe gebruik om woorde te lees;
Assesseringstandaard 3.4: Dit is duidelik wanneer die leerder klankbewustheid ontwikkel:
3.4.2 twee- en drie letterkombinasies aan die begin en einde van woorde herken;
3.4.7 enkelklanke hersien;
Assesseringstandaard 3.5: Dit is duidelik wanneer die leerder vir inligting en genot lees:
3.5.1 ‘n verskeidenheid tekste vir genot lees.
Leeruitkomste 4 SKRYF : Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.
Assesseringstandaard 4.1: Dit is duidelik wanneer die leerder toenemend leesbaar skryf:
Assesseringstandaard 4.2: Dit is duidelik wanneer die leerder pre-skryfstrategieë gebruik om ‘n skryfstuk te begin:
4.2.1 deelneem aan dinkskrum-aktiwiteite om idees vir skryf te kry;
4.2.2 idees met klasmaats en onderwyser deel;
Assesseringstandaard 4.4: Dit is duidelik wanneer die leerder skryfstukke hersien:
4.4.1 terugvoering te gee of te ontvang;
Assesseringstandaard 4.5: Dit is duidelik wanneer die leerder skryfstukke “publiseer”:
4.5.1 werk met ander deel deur dit hardop te lees en/of in die klas uit te stal;
Assesseringstandaard 4.6: Dit is duidelik wanneer die leerder woordeskat opbou en begin woorde spel sodat ander dit kan lees en verstaan:
4.6.1 eksperimenteer met woorde uit eie taalervaring;
- algemene woorde korrek spel;
Assesseringstandaard 4.8: Dit is duidelik wanneer die leerder woorde, sinne en stories illustreer om begrip te toon.