<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Die vragmotor: 49 _______________ ______________ _____________

Die motor: _______________ ______________ _____________

Die motorfiets: _______________ ______________ _____________

Die bus: _______________ ______________ _____________

LU 1.4.1 LU 5.5
  • Skat (raai) hoeveel motorbande op die werf lê.

Ek dink daar is ____________________________ motorbande.

  • Tel hulle.

Ek het ___________________________________ motorbande getel.

  • Het ek te min of te veel geskat?

Ek het ____________________________________ geskat.

  • Tel die motorbande in 1’e.
  • Tel die motorbande in 2’s.
  • Tel die motorbande in 10’e. Groepeer hulle eers.
LU 1.2.1 LU 1.2.2 LU 1.2.4 LU 1.8.3
  • Voltooi die kolomme.
  • Rangskik die getalle hierbo van die kleinste tot die grootste.

_____________________________________________________________________

  • Rangskik die getalle hierbo van die grootste tot die kleinste.

_____________________________________________________________________

LU 1.3 LU 1.4.1
  • Voltooi.

Die vragmotor ry 5 km verder _________________________________

  • Die motor ry 10 km verder _________________________________

  • Die bus ry ______________ verder ______________
LU 1.8.1
  • ‘n Speletjie om met ‘n maat te speel.
  • Neem beurte om 1 of 2 of 3 tellers op te tel.
  • Laat jou maat raai hoeveel jy opgetel het.
  • As jou maat reg raai, mag jy soveel skuiwe maak.
  • As jou maat verkeerd raai, mag jy 4 skuiwe maak.
  • Volg die pyle; skuif op, skuif af.
  • Gee die antwoord van die som op die vierkant waar jy land.
  • Korrekte antwoord - bly waar jy is. Verkeerde antwoord - skuif een vierkant terug.
  • Die wenner is die een wat die baan eerste voltooi.

LU 1.9.1

Assessering

Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.

Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder aan en terug tel;

1.2.1 ene vanaf enige getal tussen 0 en 200;

1.2.2 tiene vanaf enige veelvoud van 10 tussen 0 en 200;

1.2.4 twees vanaf enige veelvoud van 2 tussen 0 en 200;

Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder getalsimbole van 1 tot minstens 200 ken en lees en skryf getalname van 1 tot minstens 100;

Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende getalle orden, beskryf en vergelyk:

1.4.1 heelgetalle tot minstens 2-syfergetalle;

Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge gebruik om probleme op te los:

1.8.1 optelling en aftrekking van heelgetalle met minstens 2 syfers;

1.8.3 skatting;

Assesseringstandaard 1.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge uitvoer;

1.9.1 optelling en aftrekking van getalle tot minstens 20;

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige getalreekse kopieer en uitbrei tot minstens 200.

Leeruitkomste 5: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.

Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder eie versameling voorwerpe of dié van ’n maat beskryf, verduidelik hoe dit gesorteer is en beantwoord vrae daaroor.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 2. OpenStax CNX. Oct 12, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11127/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 2' conversation and receive update notifications?

Ask