<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
_____________________________________________________________________
4. Watter vorm van roesbeskerming word voorgestel deur proefbuis 7?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
Maniere waarop ek kan keer dat yster en staal roes:
METODE(Behandel die voorwerp met...) | VOORBEELDE |
VERF | Skepe, motors, brûeMy voorbeeld: |
OLIE / GHRIES | Bewegende dele van masjinerieMy voorbeeld: |
ALLOOI (Wanneer yster en staal met ander metale gemeng word, vorm dit ‘n allooi) | Vlekvrye staal, bv. eetgerei, uitlaat-stelselsMy voorbeeld: |
ANTI-ROES MATERIAAL(Word met ‘n lagie sink/chroom bedek – gegalvaniseer) | Vuilgoeddromme, krane, ketels, buffers van motorsMy voorbeeld: |
PLASTIEK | Tuinstoele, fietse se mandjies, rakke by wasbakke, ens.My voorbeeld: |
TIN(Blikkies word met ‘n fyn lagie tin bedek) | Ingemaakte vrugte/groenteMy voorbeeld: |
MAGNESIUM/SINK(Dit word as ‘n laag bo-oor yster geplaas en wanneer dit roes, word dit net weer vervang) | Die kante van ‘n skipMy voorbeeld: |
Opdrag 4 (Individueel)
Voorwerp 1: | Voorwerp 2: | Voorwerp 3 | |
Voorwerp wat geroes het | |||
Plek waar voorwerp voorgekom het (binne/ buite) | |||
Voorkoms van voorwerp (nat/droog) | |||
Is daar dele van die voorwerp wat meer geroes het as ander dele? | |||
Waarom het roes voorgekom? |
Opdrag 5 (Individueel)
Jy vind uit dat daar twee tipes uitlaatstelsels is waaruit jy kan kies, nl:
OF
Beantwoord die volgende vrae:
1. Watter faktore sal jy in aanmerking neem wanneer jy ‘n nuwe stelsel moet aanbring?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
2. Watter uitlaatstelsel, dink jy, is goedkoper in die langtermyn?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
3. Hoekom koop slegs ‘n klein persentasie van motoreienaars die vlekvrye staal uitlaatstelsel?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
4. Hoekom roes die uitlaatstelsel van ‘n motor so vinnig?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
Notification Switch
Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 6' conversation and receive update notifications?