<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Selfassessering:

Dink goed oor die vrae na en gee dan telkens vir jouself ‘n punt uit vier. Wees eerlik. Tel jou punte op om ‘n totaal uit 20 te kry.

Ek het baie feite ingewin.
Ek het heelwat bronne geraadpleeg.
Ek het nuwe insig in die toestand gekry.
Ek en my spanmaat het goed saamgewerk.
Ek het ‘professioneel’ opgetree teenoor mense aan wie ek vrae gestel het.
Totaal uit 20

Aktiwiteit 2:

Hierdie werkopdrag ontwikkel vanuit die navorsingsprogram wat in aktiwiteit 1.3 gedoen word [LU 1.5]

Stap 1

Elke leerderpaar kry twee minute waarin hulle aan klasmaats meer vertel oor hul navorsingsprojek. Die voorlegging moet daarop gerig wees om die ander leerders te oortuig dat hulle ‘n bydrae sou kon lewer deur meer kennis oor die toestand in die skool en omgewing oor te dra, of op een of ander manier betrokke te raak by bestaande organisasies.

Stap 2

As deel van hulle ‘propagandaveldtog’ stal leerders hulle navorsingsprojekte uit en klasmaats kry die geleentheid om na mekaar se werk te kyk en vrae te vra aan projekleiers.

Stap 3

Leerders kry nou die geleentheid om te stem vir die projek wat hulle voel die dringendste aandag nodig het en waaraan hulle ‘n verskil sal wil maak. Elke leerder skryf die projek wat hy die sterkste ondersteun, op ‘n stukkie papier en handig dit by die onderwyser in.

Stemme word getel en die wenonderwerp word aangekondig. Indien twee onderwerpe eweveel stemme verwerf, kan daar weer vir die betrokke onderwerpe gestem word, of die klas kan besluit om meer as een projek te ondersoek.

Stap 4

Na konsensus bereik is oor ‘n onderwerp wat ondersoek moet word, kan moontlike werkswyses in ‘n dinkskrum bespreek word om te besluit op watter manier leerders ‘n bydrae kan lewer. Die groepleiers van die betrokke onderwerp kan saam met die onderwyser die leiding neem.

Wenke:

Nooi gerus ‘n gasspreker wat ‘n kundige is oor die onderwerp(e) waarin julle belangstel.

Kondig ‘n algemene bewustheidsdag t.o.v. van die projek aan in julle skool of neem bv. deel aan wêreld HIV/VIGS-dag deur ‘n rooi strikkie te dra.

Nooi die plaaslike koerant uit na so ‘n geleentheid.

Die volgende kontaknommers of webadresse mag dalk nuttig wees:

www.health24.co.za

DISA: (011)-787-1222 Raad oor seksvoorligting en dwelmmisbruik

SADA (South Africa Diabetes Association) (011) 792-9888 Johannesburg, (021) 425 4440 Kaapstad, e-pos national@diabetessa.co.za

www.childrenwithdiabetes.com

www.sahealthinfo.org

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
GESONDHEIDS-BEVORDERING Die leerder is in staat om ingeligte besluite oor persoonlike, gemeenskaps- en omgewingsgesondheid te neem.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit word bewys as die leerder:
1.1 die invloed van ekologiese, sosiale, ekonomiese, kulturele en politieke faktore op eie persoonlike keuse van dieet illustreer en evalueer;
1.2 ‘n omgewingsgesondheidsprogram ontwikkel en implementeer;
1.4 hulpbronne oor gesondheidsinligting, gesondheidsdienste en ‘n verskeidenheid moontlikhede vir behandeling, insluitend MIV/VIGS, krities evalueer;
1.5 maniere bespreek om insigte toe te pas wat as gevolg van deelname aan ‘n aktiwiteit met betrekking tot nasionale gesondheids- of ‘n veiligheidsbevorderingsprogram verwerf is.
LU 2
Sosiale OntwikkelingDie leerder is in staat om begrip van en toewyding aan grondwetlike regte en sosiale verantwoordelikhede, asook begrip vir diverse kulture en gelowe te toon.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit word bewys as die leerder:
2.1 vraagstukke met betrekking tot burgerregte en persoonlike keuses debatteer;
2.2 verslag doen oor deelname aan of die beplanning van die plaaslike viering van ‘n nasionale dag;
2.3 sosiale verhoudings in ‘n verskeidenheid situasies krities bespreek;
2.4 sake rakende diversiteit in Suid-Afrika en die aanmoediging van interkulturele begrip krities ondersoek;
2.5 oor verskeie gelowe se bydraes tot die bevordering van vrede nadink en bespreek.

Questions & Answers

what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
cell is the building block of life.
Condoleezza Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Lewensorientering graad 9. OpenStax CNX. Sep 15, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11064/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Lewensorientering graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask