<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
24.2 Nee. Vyfhoeke tesseleer nie
26
(a) 50
(b) 105
(c) 993
(d) 995
(e) 12
(f) 12
(g) 12
(h) 7
(i) 100
(j) 100 000
(k) 5 r. 3
(l) 9 r. 5
(m) 8 r. 6
(n) 9 r. 5
(o) 7 r. 4
24. TESSELLASIES
24.1 Het jy geweet?
Wanneer jy ’n vlak met teëls bedek sonder dat daar openinge tussen die teëls gelaat word, word die patroon ’n tesselasie genoem, bv.
Ons sê die vorm tesseleer .
24.2 Dink jy ALLE veelhoeke sal tesseleer? __________ Motiveer jou antwoord.
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
24.3 Gebruik ’n kombinasie van veelhoeke, bv. ’n driehoek en ’n vierkant, en ontwerp ’n tapyt vir ’n kombuis / badkamer. Dit moet teselleer! Kleur dit netjies in.
25. Tyd vir selfassessering
|
|||
Ek kon verskillende driehoeke op grond van hul eienskappe groepeer | |||
Ek kan die volgende begrippe verduidelik: | |||
|
|||
|
|||
|
|||
|
|||
|
|||
|
|||
|
|||
|
|||
Ek kan simmetrie-asse van figure aandui | |||
Ek kan ’n figuur teken wat tesseleer | |||
26. Kan jy die punt van jou vorige hoofrekentoets verbeter? Probeer dié een binne 2 minute voltooi.
a) 16 + 19 + 15 = ____________
b) 28 + 36 + 41 = ____________
c) 1 009 – 16 = ____________
d) 1 012 – 17 = ____________
e) ____________ x 8 = 96
f) 9 x ____________ = 108
g) 84 ÷ 7 = ____________
h) 63 ÷ ____________= 9
i) 10 5 ÷ 103 = ____________
j) 10³ x 102 = ____________
k) 43 ÷ 8 = ____________
l) 59 ÷ 6 = ____________
m) 78 ÷ 9 = ____________
n) 86 ÷ 9 = ____________
o) 53 ÷ 7 = ____________
27. UITDAGING!
27.1 Rangskik 20 tandestokkies om sewe vierkante te vorm (sien skets). Skuif drie vuurhoutjies sodat slegs vyf vierkante van dieselfde grootte oorbly.
27.2 Pak jou tandestokkies soos in die voorbeeld hieronder. Skuif slegs twee sodat jy ’n parallelogram en drie ruite vorm.
27.3 Trek die volgende stukke van ’n tangram oor op folio en knip dit netjies uit (of gebruik ’n tangram as julle een in die klas het).Gebruik al die stukke en bou ’n kat op soveel verskillende maniere as wat jy kan.
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder hoofberekeninge doen wat kwadrate van natuurlike getalle tot minstens 10 2 en derdemagswaardes van natuurlike getalle tot minstens 5 3 behels.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?