<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Baie dorpe en stede wat by die see lê, gebruik die see ook om rioolvullis en industriële afval in te stort. Al hierdie afval veroorsaak dat seewier en seegras vreeslik vinnig versprei. Hierdie seeplante gebruik al die suurstof wat die visse en seediere nodig het.

Koraalriwwe is soos die reënwoude van die see en hou baie visse aan die lewe. Ongelukkig is 60% van die koraalriwwe besig om dood te gaan, en dit as gevolg van besoedeling wat deur mense veroorsaak word. Dooie koraalriwwe beteken ook dooie vis!

Die see is noodsaaklik vir die mens, die klimaat, die reënval en as bron van voedsel. Tog hou mense aan om dit te besoedel en te vernietig!

  1. Beantwoord nou die volgende vrae. Skryf slegs die antwoorde neer:
  1. Hoeveel kinders gaan elke jaar dood omdat hulle vuil water drink?
  2. In watter wêrelddeel het een uit elke drie mense nie skoon drinkwater nie? (2)
  3. Vul die ontbrekende woorde in:
  1. Myne en _ besoedel riviere met chemikalieë.
  2. _ gebruik gifstowwe en plaagdoders wat ook in riviere beland.

(2)

  1. Kies die korrekte woord tussen hakies en skryf dit neer.
  1. Baie dorpe en stede stort hulle (rioolvullis; rooikoper; rookwolke) in die see.
  2. Hierdie afval veroorsaak dat seewier en seegras baie vinnig (doodgaan; verwelk; versprei).
  3. Die seewier en seegras gebruik die (waterstof; suurstof; koolsuurgas) wat vir visse en seediere nodig is. (3)
  4. Die volgende stellings is onwaar. Skryf hulle oor sodat hulle waar sal wees.
  1. Seewier is soos die reënwoude van die see.
  2. Dooie koraalriwwe laat die visse lewe. (2)
  3. Noem twee dinge redes waarom die see noodsaaklik is vir die mens. (½ + ½) (1)

Totaal 10

[LU 4.3.1]

Assessering

LU 2

PRAAT

Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.

Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen:

2.1 voer interaksie in sy/haar addisionele taal:

2.1.2 neem deel aan ‘n gesprek oor ‘n bekende onderwerp;

2.1.3 lug mening en gee ‘n rede daarvoor;

2.1.4 druk gevoelens uit;

2.2 tree op kultureel gepaste maniere op:

2.2.1 rolspeel bekende situasies met gepaste taal en gebare;

2.3 gebruik die addisionele taal om inligting oor te dra:

  • 2.3.4 beskryf die funksie van iets (soos waarvoor ‘n alledaagse stuk gereedskap gebruik word);2.4 gebruik die addisionele taal op ‘n kreatiewe wyse:2.4.2 voer gedigte, liedjies en eenvoudige toneelstukke op.

LU 4

SKRYF Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen:

4.1 skryf om inligting oor te dra:

4.1.1 teken en skryf byskrifte by eenvoudige kaarte:

4.1.5 gee ‘n kort, skriftelike beskrywing van ‘n persoon, voorwerp of eenvoudige proses;

4.2 skryf vir ‘n sosiale doel:

4.2.1 skryf ‘n kort boodskap;

4.3 skryf kreatief:

4.3.1 skryf ‘n eenvoudige storie;

4.3.2 gebruik sekere tegnieke om kreatief te skryf: woorde vir ‘n bekende wysie skryf;

4.4 ontwerp mediatekste:

4.4.1 ontwerp ‘n eenvoudige plakkaat of kennisgewing.

LU 6

TAALSTRUKTUUR EN –GEBRUIK Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.

Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen:

6.1 spel bekende woorde korrek:

6.1.2 alledaagse woorde met enkel- en dubbelvokale en -konsonante (soos: jaar/jare; pen; penne);

6.2 gebruik verskillende eenvoudige taalvorme en sinstrukture om mondelings en skriftelik te kommunikeer:

6.2.7 eenvoudige verbuiging van adjektiewe, alledaagse trappe van vergelyking en intensiewe vorme;

6.2.8 persoonlike, besitlike en vraende voornaamwoorde;

6.2.10 alledaagse voorsetsels, byvoorbeeld om plek en tyd aan te dui (soos: in, onder, voor, na).

Memorandum

2. (a)

(i) Die water is besmet.

(ii) Die strate is vuil.

(iii) Die strande is besoedel.

(iv) Dis besmette water.

(v) Dis vuil strate.

(vi) Dis besoedelde strande.

2 (c)

(i) Dis ‘n skoon stad.

(ii) Dis ‘n slordige woonbuurt.

(iii) Dis slegte water.

(iv) Dis ‘n jong morsjors.

(v) Dis ‘n hoë vullishoop.

(vi) Dis ‘n leë blikkie.

(vii) Dis ‘n koue wind.

(viii) Dis goeie werk.

4.

1. (a) 15 miljoen

(b) Asië

2. (a) fabrieke

(b) Boere

3. (a) rioolvullis

(b) versprei

(c) suurstof

4. (a) Seewier is nie soos die reënwoude van die see nie.

(b) Dooie koraalriwwe laat nie die visse lewe nie.

  1. reënval, en as ‘n voedselbron

Questions & Answers

calculate molarity of NaOH solution when 25.0ml of NaOH titrated with 27.2ml of 0.2m H2SO4
Gasin Reply
what's Thermochemistry
rhoda Reply
the study of the heat energy which is associated with chemical reactions
Kaddija
How was CH4 and o2 was able to produce (Co2)and (H2o
Edafe Reply
explain please
Victory
First twenty elements with their valences
Martine Reply
what is chemistry
asue Reply
what is atom
asue
what is the best way to define periodic table for jamb
Damilola Reply
what is the change of matter from one state to another
Elijah Reply
what is isolation of organic compounds
IKyernum Reply
what is atomic radius
ThankGod Reply
Read Chapter 6, section 5
Dr
Read Chapter 6, section 5
Kareem
Atomic radius is the radius of the atom and is also called the orbital radius
Kareem
atomic radius is the distance between the nucleus of an atom and its valence shell
Amos
Read Chapter 6, section 5
paulino
Bohr's model of the theory atom
Ayom Reply
is there a question?
Dr
when a gas is compressed why it becomes hot?
ATOMIC
It has no oxygen then
Goldyei
read the chapter on thermochemistry...the sections on "PV" work and the First Law of Thermodynamics should help..
Dr
Which element react with water
Mukthar Reply
Mgo
Ibeh
an increase in the pressure of a gas results in the decrease of its
Valentina Reply
definition of the periodic table
Cosmos Reply
What is the lkenes
Da Reply
what were atoms composed of?
Moses Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans eerste addisionele taal graad 5. OpenStax CNX. Sep 22, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10990/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans eerste addisionele taal graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask