<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1.
a) Ja
b) 25 + 26 + 27 + 28 + 29 + 30 = 31 + 32 + 33 + 34 + 35
36 + 37 + 38 + 39 + 40 + 41 + 42 = 43 + 44 + 45 + 46 + 47 + 48
2.
a) 10
20
30
40
b) 120
Dis eintlik 10 x 12
3.
a) 1
11
111
b) 1 111
c) 1 111 111
Hoe goed is jou hoofreken? Werk saam met ’n maat en kyk of die volgende waar is. Werk sonder ’n sakrekenaar.
1 + 2 = 3
4 + 5 + 6 = 7 + 8
9 + 10 + 11 + 12 = 13 + 14 + 15
16 + 17 + 18 + 19 + 20 = 21 + 22 + 23 + 24
a) Is bogenoemde korrek? ______________________________________________
b) Kan jy die patroon uitbrei? ___________________________________________
_________________________________ = ________________________________
_________________________________ = ________________________________
2. a) Kyk nou na die volgende patroon en skryf die antwoorde neer:
b) Kan jy voorspel wat 9 × 12 + 12 sal wees? _______________________________
c) Verduidelik aan ’n maat hoe jy die antwoord gekry het.
3. a) Skryf ook die antwoorde van die volgende neer:
b) Voorspel die antwoorde van:
c) Kontroleer jou antwoorde met ’n sakrekenaar.
Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder numeriese en meetkundige patrone ondersoek en uitbrei op soek na ‘n verwantskap of reëls, insluitend patrone.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?