Katrolle en ratte word gebruik om ’n rotasiebeweging van een plek na ’n ander oor te dra. Albei is wiele. Katrolle word gemaak met ’n groef in die rand, waarin ’n belt of tou kan loop. Dit kan die rotasiebeweging van een as na ’n ander oordra, of dit kan gebruik word om swaar laste op te lig.
Ratte is wiele met tande wat eweredig om die rand gespasieer is. Verskeie ratte kan saamgevoeg word sodat hulle tande ineenskakel. Wanneer twee of meer ratte saam gebruik word, vorm hulle ’n ratstel. Ratte kan gebruik word om die spoed en rigting te verander waarin iets draai of roteer. Wanneer kettings gebruik word om die ratte te verbind, word ’n ketting-en-ratstelsel gevorm wat byvoorbeeld op fietse en motorfietse gebruik word.Eenvoudige katrol
Gedraaide katrol
Saamgestelde katrol
Twee ratte
’n Ratstel
Saamgestelde ratte
Tandstangkleinrat
Wurm en wiel
Koniese rat
Ratstelsels
Die illustrasie toon ratte wat vasgeheg is aan parallelle asse en ’n eenvoudige ratstel vorm. Die rat op die dryfas is die dryfrat en is aan gedrewe rat verbind. Die asse sal in teenoorgestelde rigtings draai, en omdat ratte van verskillende groottes is, sal elkeen teen ‘n ander spoed draai. Die verskil in hulle spoed (snelheidsverhouding) kan bereken word uit die getal tande op elke rat.
In hierdie geval beteken dit dat die dryfas twee keer moet draai vir die gedrewe as om een keer te draai.
Katrolstelsels
Katrolstelsels gebruik ’n belt om beweging en krag van die dryfas na die gedrewe as oor te dra. Jou pa se motor het ’n katrolstelsel met ’n V-belt wat in groewe op die katrolwiele loop. ’n Verandering in spoed word bewerkstellig deur verskillende groottes katrolle op die dryf- en gedrewe as te gebruik. Deur die grootte van die twee katrolle te vergelyk, kan jy die snelheidsverhouding (SV) van die stelsel bereken.
As die deursnee van die dryfkatrolle in ’n katrolstelsel 100 mm is en dié van die gedrewe katrol 25 mm is:
Dit beteken dat een draai van die dryfas vier draaie van die gedrewe as sal verg. Die spoed van die gedrewe as kan soos volg bereken word:
As die insetspoed 2 000 rpm is en die SV 1:4 is, is die leweringspoed 8 000 rpm.
Aktiwiteit 1
Trek pyltjies in die sketse om die leweringsrigting aan te dui.
Skets die dwarsdeursnee van die V-belt en katrol.
Noem twee voorbeelde vir die gebruik van katrolstelsels.
Die figuur toon twee ratte in kam:
4.1 As die insetspoed 1 250 rpm is, wat is die leweringspoed?
4.2 Hoe kan jy die dryf- en gedrewe rat in dieselfde rigting laat roteer?
Wat is die voor- en nadele van ketting-en-ratstelsels vergeleke met katrolstelsels?
Voordele
Nadele
Ketting-en ratstelsels
Katrolstelsels
LU 2.3
Assessering
LU 2
TEGNOLOGIESE KENNIS EN BEGRIP Die leerder is in staat om relevante tegnologiese kennis te verstaan en dit eties en verantwoordelik toe te pas.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
strukture:2.1 kennis en begrip toon van strukture:
eienskappe van materiaal wat die funksie daarvan in strukture affekteer (bv. massa, hardheid, styfheid, veerkragtigheid, weerstand teen korrosie, sterkte in spanning, samepersing, skuifwerking);
ontleding (geen berekeninge nie) van die uitwerking van verskillende laste (gelyke/ongelyke, statiese/dinamiese);
stelsels en beheer:2.3 deur praktiese analise, kennis en begrip van interaktiewe meganiese sisteme en subsisteme demonstreer en sulke sisteme en subsisteme met diagrammatiese sisteemdiagramme voorstel:
ratstelsels;
band gedrewe of katrolsisteme met meer as een stadium;
meganiese beheermeganismes.
Memorandum
AKTIWITEIT 1
1.
1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
1.
Boormasjien, takelstel
1.1.1
= 250 opm
2 Voeg luierrat in
Voordele van tandratte en kettings
1. Groter kragte kan oorgedra word
2. Kettings gly nie
3. Kettings kan uitmekaar gehaal word om verwysder te kan word
Voordele van katrolle en belte
1. Belte is nie raserig nie
2. Belte kan gerek word om op te sit of af te haal
3. Gekruisde belte kan rigting van rotasie verander
Communication is effective because it allows individuals to share ideas, thoughts, and information with others.
effective communication can lead to improved outcomes in various settings, including personal relationships, business environments, and educational settings. By communicating effectively, individuals can negotiate effectively, solve problems collaboratively, and work towards common goals.
it starts up serve and return practice/assessments.it helps find voice talking therapy also assessments through relaxed conversation.
miss
Every time someone flushes a toilet in the apartment building, the person begins to jumb back automatically after hearing the flush, before the water temperature changes. Identify the types of learning, if it is classical conditioning identify the NS, UCS, CS and CR. If it is operant conditioning, identify the type of consequence positive reinforcement, negative reinforcement or punishment
nature is an hereditary factor while nurture is an environmental factor which constitute an individual personality. so if an individual's parent has a deviant behavior and was also brought up in an deviant environment, observation of the behavior and the inborn trait we make the individual deviant.
Samuel
I am taking this course because I am hoping that I could somehow learn more about my chosen field of interest and due to the fact that being a PsyD really ignites my passion as an individual the more I hope to learn about developing and literally explore the complexity of my critical thinking skills
hello. autism is a umbrella term. autistic kids have different disorder overlapping. for example. a kid may show symptoms of ADHD and also learning disabilities.
before treatment please make sure the kid doesn't have physical disabilities like hearing..vision..speech problem. sometimes these
Jharna
continue..
sometimes due to these physical problems..the diagnosis may be misdiagnosed.
treatment for autism.
well it depends on the severity.
since autistic kids have problems in communicating and adopting to the environment.. it's best to expose the child in situations where the child
Jharna
child interact with other kids under doc supervision.
play therapy.
speech therapy.
Engaging in different activities that activate most parts of the brain.. like drawing..painting. matching color board game.
string and beads game.
the more you interact with the child the more effective
Jharna
results you'll get..
please consult a therapist to know what suits best on your child.
and last as a parent. I know sometimes it's overwhelming to guide a special kid.
but trust the process and be strong and patient as a parent.
Jharna
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!