<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 7   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalpatrone

Opvoeders afdeling

Memorandum

2.

a) 12 321

1 234 321

123 454 321

b) 12 345 654 321

3. a)

i) 9 109

ii) 18 218

iii) 27 327

iv) 36 436

b)

i) 633 763

ii) 81 981

4. a)

i) 111

ii) 222

iii) 333

b) Word elke keer 111 meer

c)

i) 12

ii) 15

d) 888

5. a)

i) 37 037

ii) 37 037

iii) 37 037

b)

i) 444 444 ÷ 12

ii) 555 555 ÷ 15

6. a)

i) 111 111

ii) 222 222

iii) 333 333

b)

i) 555 555

ii) 777 777

7.

i) 1 089

ii) 2 178

iii) 3 267

iv) 4 356

b) Eerste 2 syfers word elke keer een meer

Laaste 2 syfers word elke keer een minder

c)

i) 99 x 55 = 5 445

ii) 99 x 66 = 6 534

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: getallepatrone (patrone) [lu 1.9.2]

2. Gebruik jou sakrekenaar en ondersoek die volgende patrone:

a) 1 × 1 = 1

11 × 11 = 121

111 × 111 = ________________________

1 111 × 1 111 = _____________________

11 111 × 11 111 = ___________________

b) Voorspel nou: 111 111 × 111 111 = _________________

c) Kontroleer jou antwoord met ’n sakrekenaar.

3 . Voltooi die volgende patrone:

a) i) 9 109 × 1 = __________________

ii) 9 109 × 2 = __________________

iii) 9 109 × 3 = __________________

iv) 9 109 × 4 = __________________

b) Wat sal die antwoord wees van:

i) 9 109 × 7? __________________

ii) 9 109 × 9? __________________

c) Verduidelik nou die patroon aan ’n maat.

4 . a) Hier is nog ’n interessante patroon om te ondersoek.

i) 37 × 3 = __________________

ii) 37 × 6 = __________________

iii) 37 × 9 = __________________

b) Wat merk jy op? _________________________________________

_____________________________________________________________

c) Vul die ontbrekende antwoorde in:

i) 37 × ________________ = 444

ii) 37 × ________________ = 555

d) Wat sal die produk van 37 en 24 wees? ______________________

e) Kontroleer jou antwoord met ’n sakrekenaar.

5 . a) Bereken die volgende:

i) 111 111 ÷ 3 = ________________

ii) 222 222 ÷ 6 = ________________

iii) 333 333 ÷ 9 = . ________________

b) Skryf twee ander soortgelyke somme neer wat dieselfde antwoord sal gee.

i) __________________________________________________________

ii) __________________________________________________________

6 . a) Ondersoek ook die volgende patroon:

i) 1 × 15 873 × 7 = ______________________________

ii) 2 × 15 873 × 7 = ______________________________

iii) 3 × 15 873 × 7 = ______________________________

b) Voorspel sonder om jou sakrekenaar te gebruik:

i) 5 × 15 873 × 7 = ______________________________

ii) 7 × 15 873 × 7 = ______________________________

7 . a) Skryf die volgende antwoorde met behulp van jou sakrekenaar neer:

i) 99 × 11 = ______________________________

ii) 99 × 22 = ______________________________

iii) 99 × 33 = ______________________________

iv) 99 × 44 = ______________________________

b) Kyk goed na die patroon. Verduidelik dit vir ’n maat.

c) Skryf die volgende twee somme en hul antwoorde in die reeks neer:

i) _______________ × _______________ = _______________

ii) _______________ × _______________ = _______________

Selfassessering

  • Voltooi die volgende deur die toepaslike blokkie in te kleur :
ja nee
  • Ek kan getallepatrone m.b.v. my sakrekenaar voltooi
  • Ek kan patrone voorspel sonder om my sakrekenaar te gebruik
  • Ek het nog hulp nodig om dié leereenheid onder die knie te kry

Assessering

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder numeriese en meetkundige patrone ondersoek en uitbrei op soek na ‘n verwantskap of reëls, insluitend patrone.

Questions & Answers

define biology infour way
Happiness Reply
What are types of cell
Nansoh Reply
how can I get this book
Gatyin Reply
what is lump
Chineye Reply
what is cell
Maluak Reply
what is biology
Maluak
what's cornea?
Majak Reply
what are cell
Achol
Explain the following terms . (1) Abiotic factors in an ecosystem
Nomai Reply
Abiotic factors are non living components of ecosystem.These include physical and chemical elements like temperature,light,water,soil,air quality and oxygen etc
Qasim
what is biology
daniel Reply
what is diffusion
Emmanuel Reply
passive process of transport of low-molecular weight material according to its concentration gradient
AI-Robot
what is production?
Catherine
Pathogens and diseases
how did the oxygen help a human being
Achol Reply
how did the nutrition help the plants
Achol Reply
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
ok
Achol
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 7. OpenStax CNX. Oct 21, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11076/1.2
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask