<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
18.2
KOSPRYS | VERKOOPPRYS | VERLIES/WINS | % WINS/VERLIES | |
a) | R623 | 24,92% wins | ||
b) | R80 | 28,57% verlies | ||
c) | R9,99 | 27,75% wins | ||
d) | R19,14 | R2,64 | ||
e) | R765 | R135 |
19.3 a) 41c
b) R2,66
c) R69,86
20. Betaal eers BTW, dan afslag.
21.
a)>
b)<
c) =
d)<
e) =
f) =
g)>
h)>
i) 0,55
j) 0,125
k) 1,42
l) 0,03
m) 0,45
n) 0,075
o) 0,625
18. WINS EN VERLIES
18.1 Belangrik om te weet!
Wins = verkoopprys – kosprys
% wins | = | verkoopprys – kosprys |
kosprys | × | |
100 | ||
1 | ||
= | wins | |
kosprys | × | |
100 | ||
1 |
Verlies = wanneer jy meer vir ’n item betaal as waarvoor jydit verkoop
% verlies | = | verlies |
kosprys | × | |
100 | ||
1 |
18.2 Voltooi die tabel met behulp van jou sakrekenaar.
Kosprys | Verkoopprys | Verlies / Wins | % Wins / Verlies | |
Bv. | R125 | R160 | R35 | 28% wins |
a) | R2 500 | R3 123 | ................. | ......................... |
b) | R280 | R200 | ................. | ......................... |
c) | R36 | R45,99 | ................. | ......................... |
d) | R16,50 | ................. | ................. | 16% wins |
e) | R900 | ................. | ................. | 15% verlies |
19.1 Het jy geweet?
Belasting op toegevoegde waarde (BTW) is ’n bedrag geld wat deur die Minister van Finansies vasgestel word as deel van die regering se begroting. Dit word ook soms “verkoopbelasting” genoem.
19.2 Vind uit
a) Hoeveel % BTW moet ons tans betaal? ………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
b) Waarvoor gebruik die regering die geld wat hulle met BTW in?
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
c) Watter items is vrygestel van BTW? …………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
19.3 Bereken die BTW op die volgende teen 14% met behulp van jou sakrekenaar.
a) R2,95 : ………………………………………………………………………….
b) R18,99 : ………………………………………………………………………...
c) R499 : …………………………………………………………………………..
d) R 5 500 : ………………………………………………………………………..
20. KOPKRAPPER!
Jy koop ’n artikel kontant en kry 10% afslag, maar moet 14% BTW betaal. Wat is die voordeligste vir jou: om eers belasting te betaal en dan die afslag te kry, of andersom?
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
21. Kan jy die volgende hoofrekentoets binne 3 minute voltooi?
Vul in:<;>; = : | Skryf as desimale breuk: |
a) 0,8 ........... 8% | i) 55% : .................... |
b) ............ 76% | j) : .................... |
c) 60% ........... 0,6 | k) 142% : .................... |
d) ............ 85% | l) 3% : .................... |
e) 0,835 ........... 83,5% | m) : .................... |
f) 0,02 ........... 2% | n) % : .................... |
g) ............ 33% | o) % : .................... |
h) 12,5% ............ |
(15)
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder ekwivalente vorms van rasionale getalle herken en gebruik;
Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder voorstellings maak van en verwantskappe tussen veranderlikes gebruik sodat inset- en/of uitsetwaardes op ‘n verskeidenheid maniere bepaal kan word deur die gebruik van:
2.3.3 tabelle.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?