<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Eksperimente

  • CCE-1-eksperiment fokus op die uitwerking van mikro-swaartekrag op die kardiovaskulêre stelsel.
  • CCE-2-eksperiment fokus op energiegebruik in die ruimte.
  • Plankton Lensa-eksperiment: monitor die oseaan; hy gaan ook 'n aanboordkamera gebruik.
  • ESCD-eksperiment fokus op die uitwerking van mikro-swaartekrag op die ontwikkeling van stam- en embrioselle. Dié selle en embrio's van muise en skape is op die aarde versamel. Dit is 'n baie ingewikkelde eksperiment en Mark moes vars biomediese oplossings in die proefbuise, wat met stamselle gevul is, inspuit.
  • Verskeie opvoedkundige eksperimente vir Rusland en Suid-Afrika.

Opdrag 4:

Om in groepe ‘n verslag te skryf en aan die klas voor te lees

[lu 4.2]

  1. Bespreek in groepe van drie 'n tipiese dag aan boord van die IRS.
  1. Skryf 'n verslag van die dag se doen en late. Een leerder skryf oor die oggend se aktiwiteite, 'n ander oor wat in die middag gebeur en die derde leerder vertel van die aand se gebeure.

Die drie bydraes moet saam 'n sinvolle geheel vorm.

  1. Elke groep tree voor die klas aan en elke lid lees sy bydrae.
  2. Skryf 'n opstel van een foliobladsy oor ruimtetoerisme . Wat is die voordele en die nadele? Is dit 'n goeie ding?

of

  1. Ontwerp 'n plakkaat wat ruimtereise vir toeriste aanbied.

Die plakkaat moet visueel aantreklik wees en dit moet volledig vertel wat gedurende die reis aangebied word.

Opdrag 5:

Om boeke te vind wat oor die ruimte handel

[lu 3.1]

In hierdie module het julle kennis gemaak met Loeloeraai deur C.J. Langenhoven, en Seuns van die wolke deur August van Oordt.

Daar is nog talle ander boeke in Afrikaans oor wetenskapfiksie. 'n Paar van die titels wat hierna genoem word, behoort in julle dorpsbiblioteek beskikbaar te wees.

Kyk hoeveel van die boeke julle in die hande kan kry en lees hulle vir die genot wat hulle bied, al is die verhale nie noodwendig die werklikheid nie.

Daarna kan ons weer die vraag vra:

Was Mark Shuttleworth werklik die eerste Afrikaan om 'n ruimtereis te onderneem?

Beslis nie in die Afrikaanse letterkunde nie!

Assessering

LU 3
LEES EN KYK Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.
Dit is duidelik wanneer die leerder :
3.1 ‘n verskeidenheid tekssoorte dikwels spontaan vir genot en inligting lees, persoonlike reaksies beskryf en die soort tekste wat hy/sy geniet, bespreek.
3.2 vir verskillende doeleindes hardop en stil lees deur gepaste leesstrategieë te gebruik (soos vluglees, soeklees, stiplees, voorspellings, kontekstuele leidrade, afleiding);
LU 4
SKRYF Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.
Dit is duidelik wanneer die leerder :
4.1 verskeie verbeeldingstekste skryf:
4.1.1 gee uitdrukking aan verbeelding, idees en gevoelens oor die self en ander;
4.1.2 verken die kreatiewe en speelse gebruik van taal en die skryf van verhalende en beskrywende opstelle, dagboekinskrywings, vriendskaplike briewe, gedigte, strokiesverhale, limerieke en liedjies.
4.2 verskeie feitelike skriftelike en multimodale tekste (tekste met druk en beelde) vir verskeie doeleindes skep deur, waar gepas, visuele beelde en ontwerpe in ooggetuieverslae, plakkate, advertensies, boekresensies, resepte, en instruksies vir speletjies te gebruik.
LU 5
DINK EN REDENEER Die leerder is in staat om taal vir dink en redeneer te gebruik en inligting vir leer te verkry, verwerk en gebruik.
Dit is duidelik wanneer die leerder :
5.1 taal gebruik vir dink en redeneer:
5.1.1 lei betekenis af verduidelik die skrywer se bedoeling deur geskrewe, visuele en mondelinge tekste oor die kurrikulum heen te interpreteer.
5.1.2 verduidelik oorsaak en gevolg;
5.1.4 ontwikkel en gee uitdrukking aan ‘n duidelike eie mening;
5.3 inligting verwerk:
5.3.4 besin krities deur idees te deel en te vergelyk.

Memorandum

Opdrag 1

  1. Groepbespreking. Lei die leerders met die volgende vrae: (Onthou, ons praat van persoonlikheidseienskappe!)
  • Moet hy dapper wees? Hoekom?
  • Mag hy bang wees? Hoekom?
  • Moet hy van avontuur hou? Hoekom?
  • Mag hy gou paniekerig raak? Hoekom?
  • Mag hy aan noutevrees ly? Hoekom?
  • Mag hy gou kwaad word? Hoekom?
  • Moet hy onder druk of spanning kan funksioneer? Hoekom?

Opdrag 2

Groepbespreking

  • Gedurende daardie tyd was die Russe en die Amerikaners mekaar se grootste vyande. Die twee lande was in ‘n ruimtewedloop gewikkel. Geheimhouding was dus van die grootste belang.
  • Daar woon nie baie mense in ‘n woestyn nie, en dus kon die Russe in hierdie afgesonderde deel van die land met hul ruimteprogram voortgaan, sonder dat persone (spioene) kon sien wat besig was om te gebeur.
  • Om sement te vervaardig vir al die geboue wat gebou moes word.
  • Sodat vliegtuie daar kon land wat personeel en hooggeplaaste regeringsamptenare na Baikonoer gebring het.
  • Luukse verblyf was ‘n voorreg van hooggeplaaste amptenare. In die woestyn is lugversorging en ander weelde-items soos swembaddens, goeie kos en drank noodsaaklik, anders raak die lewe ondraaglik.
  • Die Russiese elite is hooggeplaaste amptenare van die regering.
  • Omdat Baikonoer so ver uit die beskawing was, was dit goedkoper om brandstof daar te vervaardig, eerder as om dit oor duisende kilometers soontoe te vervoer. Waarskynlik het die Russe petroleum in die woestyn uit die aarde gepomp en dit in Baikonoer geraffineer – vir gebruik in die vuurpyle.
  • Dit was die aanvanklike naam van die ontwikkeling wat later Baikonoer sou heet.
  • Omdat hul vuurpyle daarvandaan na die ruimte (sterre) gelanseer is.
  • Aaklig. Dit was ondraaglik warm en ook ondraaglik koud.

Opdrag 3

In aansluiting by hierdie opdrag kan die leerders ook gaan naslaan hoeveel ruimtereisigers vroue was, en wat hul name was.

Opdrag 4

Hierdie opdrag is selfverduidelikend.

Opdrag 5

Die module word afgesluit met die opdrag om soveel boeke moontlik, wat bekombaar is oor wetenskapsfiksie, te lees. Die boeke wat hier genoem word, is in die meeste openbare biblioteke beskikbaar.

Questions & Answers

prostaglandin and fever
Maha Reply
Discuss the differences between taste and flavor, including how other sensory inputs contribute to our  perception of flavor.
John Reply
taste refers to your understanding of the flavor . while flavor one The other hand is refers to sort of just a blend things.
Faith
While taste primarily relies on our taste buds, flavor involves a complex interplay between taste and aroma
Kamara
which drugs can we use for ulcers
Ummi Reply
omeprazole
Kamara
what
Renee
what is this
Renee
is a drug
Kamara
of anti-ulcer
Kamara
Omeprazole Cimetidine / Tagament For the complicated once ulcer - kit
Patrick
what is the function of lymphatic system
Nency Reply
Not really sure
Eli
to drain extracellular fluid all over the body.
asegid
The lymphatic system plays several crucial roles in the human body, functioning as a key component of the immune system and contributing to the maintenance of fluid balance. Its main functions include: 1. Immune Response: The lymphatic system produces and transports lymphocytes, which are a type of
asegid
to transport fluids fats proteins and lymphocytes to the blood stream as lymph
Adama
what is anatomy
Oyindarmola Reply
Anatomy is the identification and description of the structures of living things
Kamara
what's the difference between anatomy and physiology
Oyerinde Reply
Anatomy is the study of the structure of the body, while physiology is the study of the function of the body. Anatomy looks at the body's organs and systems, while physiology looks at how those organs and systems work together to keep the body functioning.
AI-Robot
what is enzymes all about?
Mohammed Reply
Enzymes are proteins that help speed up chemical reactions in our bodies. Enzymes are essential for digestion, liver function and much more. Too much or too little of a certain enzyme can cause health problems
Kamara
yes
Prince
how does the stomach protect itself from the damaging effects of HCl
Wulku Reply
little girl okay how does the stomach protect itself from the damaging effect of HCL
Wulku
it is because of the enzyme that the stomach produce that help the stomach from the damaging effect of HCL
Kamara
function of digestive system
Ali Reply
function of digestive
Ali
the diagram of the lungs
Adaeze Reply
what is the normal body temperature
Diya Reply
37 degrees selcius
Xolo
37°c
Stephanie
please why 37 degree selcius normal temperature
Mark
36.5
Simon
37°c
Iyogho
the normal temperature is 37°c or 98.6 °Fahrenheit is important for maintaining the homeostasis in the body the body regular this temperature through the process called thermoregulation which involves brain skin muscle and other organ working together to maintain stable internal temperature
Stephanie
37A c
Wulku
what is anaemia
Diya Reply
anaemia is the decrease in RBC count hemoglobin count and PVC count
Eniola
what is the pH of the vagina
Diya Reply
how does Lysin attack pathogens
Diya
acid
Mary
I information on anatomy position and digestive system and there enzyme
Elisha Reply
anatomy of the female external genitalia
Muhammad Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 7. OpenStax CNX. Sep 09, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11016/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask