<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
13. Maniere om data voor te stel
13.1 Daar is verskillende maniere waarop data voorgestel kan word. Werk saam met ’n maat deur die volgende voorbeelde en maak seker dat julle elkeen verstaan.
Blok- / Kolom- / Staafgrafiek
SIRKEL GRAFIEK
PRENTGRAFIEK / PIKTOGRAM
LYNGRAFIEKE
13.2 UITDAGING!
Werk in groepe van drie. Blaai deur jul plaaslike koerant en tydskrifte. Knip soveel moontlik verskillende soorte voorstellings van data uit. Sorteer / groepeer en plak dit netjies op karton. Hou ’n uitstalling hiervan en bespreek elke groep met die res van jul klas.
13.3 Tyd vir selfassessering
|
Onseker | Seker |
Ek kan die volgende begrippe verduidelik: | ||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
Ek kan minstens twee maniere noem om inligting te organiseer | ||
Ek kan uit gegewe inligting die volgende korrek bereken: | ||
|
||
|
||
|
||
Ek kan minstens twee metodes noem om inligting te versamel | ||
Ek kan verduidelik wat die volgende is en hoe dit lyk: | ||
|
||
|
||
|
||
|
||
Ek kon die inligting by vraag 12.3 korrek versamel | ||
Ek kon die inligting by vraag 12.4 korrek versamel |
Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.6: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n situasie beskryf deur ‘n grafiek daarvan te interpreteer, of ‘n grafiek van ‘n beskrywing van ‘n situasie teken (bv. Die hoogte van ‘n wipwaentjie oor tyd; die spoed van ‘n resiesmotor wat om ‘n baan beweeg).
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?