<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Opdrag 5:
a. meterstok
b. liniaal
c. pipet
d. buret
e. gasspuit
f. meetlint/maatband
g. meetsilinder
h. aflees-massameter
i. gelykjuk-massameter
j. aflees-massameter
k. krombeenpasser
l. massastukkies
Dit is baie belangrik om akkuraat te kan meet. Lank gelede het die mense hulle massa met behulp van klippe bepaal. 'n Klip met 'n sekere massa is as standaardeenheid geneem. Indien 'n man se massa dieselfde as byvoorbeeld agt van daardie klippe was, sou sy massa bestempel word as agt klippe ("eight stone"). Sedertdien het die tegnologie verbeter en uiters akkurate meetinstrumente is ontwerp.
Hier volg 'n lysie van sommige instrumente wat goed te pas kan kom:
buret; gasspuit; maatsilinder; gelykjuk; massameter; krombeenpasser; meterstok; afleesmassameter; pipet; liniaal; meetlint
OPDRAG 5
Probeer nou die korrekte benamings vir die volgende meetinstrumente neerskryf:
10 | = | % |
Leeruitkomste 2: Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.
Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder inligting interpreteer: identifiseer kernidees in die teks, vind patrone in aangetekende data en maak gevolgtrekkings uit inligting in verskeie vorme (prente, diagramme, ens.).
Notification Switch
Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 7' conversation and receive update notifications?