<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
6.
a) 1 7 21 35 35 21 7 1
1 8 28 56 70 56 28 8 1
1 9 36 84 126 126 84 36 9 1
b).
i) Antwoorde sal verskil – hang af watter ry gekies is
ii) Die som van die boonste 2 getalle in die “driehoek” is die derde getal onder
Antwoorde verdubbel (x2)
iv) 512
Fibonacci se spiraal
In die 17de eeu was daar ’n Franse Wiskundige, Blaise Pascal. Die volgende interessante patroon is na hom vernoem en word “Pascal se driehoek” genoem.
1 | ||||||||||||
1 | 1 | |||||||||||
1 | 2 | 1 | ||||||||||
1 | 3 | 3 | 1 | |||||||||
1 | 4 | 6 | 4 | 1 | ||||||||
1 | 5 | 10 | 10 | 5 | 1 | |||||||
1 | 6 | 15 | 20 | 15 | 6 | 1 |
_____________________________________________________________________
a) Kan jy die volgende drie rye hierbo voltooi?___________________________
b) Werk saam met ’n maat en:
(i) Kies enige diagonaal (skuins ry). Watter patroon sien julle raak?______________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
ii) Verduidelik aan jou maat hoe Pascal se driehoek werk.
iii) Bepaal die som van elke ry. Watter patroon word gevorm?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
iv) Wat sal die som van die 10de ry wees?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder numeriese en meetkundige patrone ondersoek en uitbrei op soek na ‘n verwantskap of reëls, insluitend patrone.
Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder verwantskappe of reëls wat waargeneem is, in eie woorde beskryf, verduidelik en bewys.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?