<< Chapter < Page Chapter >> Page >

E konomiese stootfaktore

  • Weens ‘n ineenstorting in ‘n land se ekonomie, word mense gedwing om na ander lande te vlug om kos te vind. ‘n Voorbeeld hiervan is die hongersnood wat in Ierland geheers het in 1840 weens die mislukking van die aartappeloes. Sowat 5 miljoen mense het gesterf weens ‘n skaarste aan kos.

O mgewingstootfaktore

  • Water speel hier ‘n groot rol – of te min (droogte) of te veel (vloed). In die VSA en Kanada is dit ‘n algemene bedreiging. Dit kan mense dwing om hulle huise te verlaat om te oorleef.

Aktiwiteit 3:

Om deur navorsing voorbeelde van stootfaktore te vind

[lu 1.7]

In groepe

Besoek die biblioteek en vind twee voorbeelde van elk van die volgende stootfaktore:

a) Politieke faktore

b) Ekonomiese faktore

c) Omgewingsfaktore

2.2 Trekfaktore

P olitieke trekfaktore

  • Soms kan lande met ‘n demokratiese regering gewild wees as bestemming vir immigrasie. Sommige persone wat in ‘n land woon waar die politieke stelsel baie min vryheid toelaat, mag verkies om die land te verlaat. ‘n Voorbeeld hiervan is die vloei van immigrante vanaf Oos- na Wes-Europa. Dit het egter baie afgeneem na die val van die Berlynse Muur.

E konomiese trekfaktore

  • Mense trek graag na gebiede waar daar werksgeleenthede beskikbaar is. ‘n Voorbeeld hiervan is die ontginning van natuurlike hulpbronne, soos olie en goud. Kan jy aan nog ‘n plek of dorp dink wat sy bestaan aan minerale te danke het? Ten spyte van ‘n uiterste klimaat, sal mense steeds na die gebiede gaan om ‘n inkomste te verdien. ‘n Voorbeeld is werkers op oliebore in die Noordsee.

O mgewingfaktore

  • Mense verkies om in ‘n gebied te woon met ‘n gematigde klimaat. Hulle vermy gebiede wat of baie warm of baie koud word. Sommige mense verkies weer ‘n baie droë klimaat, weens hulle gesondheid, byvoorbeeld persone wat aan asma ly.

Aktiwiteit 4:

Om deur navorsing inligting oor emigrasie op te spoor

[lu 2.3]

In pare

Soek inligting oor die getal mense wat Suid-Afrika verlaat het weens emigrasie tussen 1993 en 1997. Teken nou ‘n grafiek wat die getal vir elke jaar aandui en stel vas of daar ‘n toename of afname was in die getal persone wat die land verlaat het.

Navorsing

Doen navorsing oor een van die volgende tipe migrante:

a) slawerny

b) gasarbeiders

c) studente

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
AARDRYKSKUNDIGE ONDERSOEK Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en –prosesse te ondersoek.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
  • 1.2 inligting uit kaarte en atlasse en uit grafiese en statistiese bronne interpreteer [werk met bronne];
  • 1.5 inligting in die veld waarneem en dit opteken [werk met bronne];
  • 1.7 op verskeie maniere verslag doen oor kennis wat tydens die ondersoek verkry is deur ‘n redenasie gegrond op inligtingsbronne te formuleer; gebruik kaarte, diagramme en grafika; gebruik, waar moontlik, rekenaars in die aanbieding [dra die antwoord oor].
LU 2
AARDRYKSKUNDIGE KENNIS EN BEGRIP Die leerder is in staat om aardrykskundige en omgewingskennis en -begrip te toon.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
  • 2.1 verskeie soorte nedersettingspatrone identifiseer en vergelyk [mense en plekke];
  • 2.2 faktore wat die vorming van nedersettingspatrone beïnvloed (natuurlike, ekonomiese, sosiale/politieke faktore) [mense en hulpbronne];
  • 2.3 kritieke faktore identifiseer wat tot die verandering in nedersettingspatrone in Suid-Afrika, Afrika en elders gelei het [mense en omgewing].

Memorandum

AKTIWITEIT 1

  • Emigrasie na die buiteland
  • Die tekort aan werksgeleenthede

Veiligheidsituasie in Suid-Afrika

Plaasmoorde

Toenemende vlaag van geweldmisdaad in Suid-Afrika, ens.

AKTIWITEIT 2 en 3

Eie antwoorde

AKTIWITEIT 4

Eie navorsing

Questions & Answers

how did the oxygen help a human being
Achol Reply
how did the nutrition help the plants
Achol Reply
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
what is biology
Victoria Reply
what is biology
Abraham
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Aardrykskunde graad 8. OpenStax CNX. Sep 11, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11035/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Aardrykskunde graad 8' conversation and receive update notifications?

Ask