Natuurwetenskappe
Graad 8
Omgewing en interaksies
Module 34
Rol van plante in 'n ekosisteem
Aktiwiteit 1:
Om die rol van plante te identifiseer
[lu 2.4]
Voltooi die kolom deur òf die beskrywing òf die funksie aan te dui. Voltooi die regterkantste kolom deur van die sketse op die sketsblad op die regte plekke in te plak.
Skryf nou ’n paragraaf van 270 woorde oor die rol van plante in ekosisteme.
Kon jy basiese rolle onderskei?
[LU 2.4]
Sketsblad aktiwiteit 1
Sketsblad aktiwiteit 2
Aktiwiteit 2:
Om die rol van diere in ekosisteme te bespreek
[lu 2.2; 2.4; 3.2]
Voltooi die kolom deur óf die beskrywing óf die funksie aan te dui. Voltooi die regterkantste kolom deur van die sketse op die sketsbladsy op die regte plekke in te plak.
Voor- en Nadele van Diere
Is alle diere voordelig vir die omgewing?
Kan diere skadelik wees vir die omgewing?
Skryf die sinvolle aspekte wat deur klaslede genoem word neer.
Assessering van klasbespreking. Kon jy nadele lys? [LU 3.2]
Assessering
LU 2
Wetenskaplike Kennis
Die leerder ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.
Dit is bewys as die leerder:
2.1 sinvolle inligting kan onthou;
2.2 inligting in kategorieë kan plaas;
2.3 inligting kan interpreteer;
2.4 kennis kan toepas.
LU 3
Wetenskap, die Gemeenskap en die Omgewing
Die leerder is in staat om begrip van die onderlinge verband tussen wetenskap en tegnologie, die samelewing en die omgewing te toon.
Dit is bewys as die leerder:
3.1 wetenskap as ‘n menslike aktiwiteit kan verstaan;
3.2 volhoubare gebruik van die aarde se hulpbronne verstaan.
Memorandum
Aktiwiteit: rol van plante in ’n ekosisteem
Paragraaf oor rol van plante
Oefen die leerder se vermoë om skriftelik te kommunikeer deur die inhou van voorafgaande tabel in paragraafvorm te stel en daarop uit te brei.
Aktiwiteit: rol van diere in ’n ekosisteem
KLASBESPREKING
Kan diere skadelik wees vir die omgewing?
- Ja – veral oorbeweiding lei tot verlies van plante wat lei tot erosie. Uitheemse diere kan skadelik wees aangesien hulle natuurlike vyande nie teenwoordig is nie en hulle getalle dus in so ’n mate groei dat hulle die inheemse diere verdring en oorneem. Dit kan tot die uitroeiing van bepaalde dier- en plantsoorte lei.