LU 2.2 |
Herbenoem hierdie getalle
1610 + 6 | 24. . . . . . . . . . . | 36. . . . . . . . . . . | 40. . . . . . . . . . . | 58. . . . . . . . . . . |
51. . . . . . . . . . . | 13. . . . . . . . . . . | 29. . . . . . . . . . . | 94. . . . . . . . . . . | 62. . . . . . . . . . . |
87. . . . . . . . . . . | 50. . . . . . . . . . . | 96. . . . . . . . . . . | 83. . . . . . . . . . . | 74. . . . . . . . . . . |
- Skryf hierdie getalname.
58 ____________________________________
94 ____________________________________
62 ____________________________________
74 ____________________________________
36 ____________________________________
87 ____________________________________
40 ____________________________________
13 ____________________________________
- Rangskik hierdie getalle van die minste tot die meeste.
16 4 19 23 11
____________________________________________________________________
LU 1.3 | LU 1.4 | LU 1.10 |
- Des sê: “Kyk hoeveel het ek gespaar!”
- Sisulu sê: “Kyk hoeveel het ek gespaar!”
- Mo sê; “Kyk hoeveel het ek gespaar!”
_____________________________________ het die meeste gespaar.
_____________________________________ het die minste gespaar.
Sisulu het meer gespaar as _______________________________________________
- Rangskik hierdie muntstukke van die meeste tot die minste.
|
LU 1.6 |
- Pryskaart
bal 60c, seiljag 55c, albasters 30c, hamer 25c, suigstokkie 10c, katjie 75c, raket 45c, 1 potlood 20c, boek 30c
- Voltooi die grafiek.
LU 5.4 |
- Lees.
- Teken die muntstukke.
- Kyk na die items op die vorige bladsy.
Liz het ‘n _________________________ vir ______________________ c gekoop.
Hoeveel het sy betaal?
_____________________________________________________________________
Sally het ‘n _________________________ vir ______________________ c gekoop.
Hoeveel het sy betaal?
_____________________________________________________________________
Mike het ‘n. . . . . . . . . . . . . . gekoop.
Hoeveel het hy betaal?
_____________________________________________________________________
Tom het het ‘n ________________________ vir ____________________ c gekoop.
Hoeveel het hy betaal?
_____________________________________________________________________
Ek het ‘n hamer vir 25c gekoop. Ek het 10c + 20c betaal. My kleingeld was __________________ sent.
LU 1.6 |
Geld! geld! geld!
- Mamma sorteer haar muntstukke om vir die volgende te betaal:
LU 1.6 |
Winkels toe
- Begin by bushalte 50.
- Voltooi die pad na die skoenwinkel.
- Gebruik hierdie beskrywings om vir Liz en Mo te verduidelik hoe om van bushalte 50 tot by die skoenwinkel te kom.
- Skryf die aanwysings neer.
LU 1.8 | LU 3.8 |
Assessering
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder getalsimbole van 1 tot minstens 200 en skryf getalname van 1 tot minstens 100 ken en lees;
Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende getalle orden, beskryf en vergelyk;
Assesseringstandaard 1.6: Dit is duidelik wanneer die leerder geldprobleme oplos wat totale en kleingeld in rand en sent behels;
Assesseringstandaard 1.8: Dit is duidelik wanneer die leerder die gepaste simbole in berekeninge kan gebruik om probleme op te los;
Assesseringstandaard 1.10: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende tegnieke gebruik:
1.10.1 opbou en afbreek van getalle;
1.10.2 verdubbeling en halvering;
1.10.3 gebruik van konkrete apparaat (bv. tellers);
- getallelyne;
Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder eenvoudige getalreekse kopieer en uitbrei tot minstens 200.
Leeruitkomste 3: Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in 'n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.
Assesseringstandaard 3.8: Dit is duidelik wanneer die leerder rigting verstaan.
Leeruitkomste 5: Die leerder is in staat om data te versamel, op te som, voor te stel en krities te ontleed om gevolgtrekkings en voorspellings te maak en om toevallige variasie te interpreteer en te bepaal.
Assesseringstandaard 5.1: Dit is duidelik wanneer die leerder alledaagse voorwerpe (alleen en/of as ’n lid van ’n groep of span) in die klaskamer of skoolomgewing versamel volgens gegewe kriteria of kategorieë;
Assesseringstandaard 5.4: Dit is duidelik wanneer die leerder prente teken en stel prentdiagramme (piktogramme) saam met ’n 1-1-ooreenstemming tussen eie data en voorstellings;
Assesseringstandaard 5.5: Dit is duidelik wanneer die leerder eie versameling voorwerpe beskryf, verduidelik hoe dit gesorteer is en beantwoord vrae daaroor.