Wiskunde
Getalbegrip, optelling en aftrekking
Getalbegrip
Opvoeders afdeling
Memorandum
1. Antwoorde van leerders sal verskil
2. Plus en minus
3. Antwoorde van leerders sal verskil
4. Maal en deel
5.1 0
5.2 0
5.3 34
5.4 k
5.5 c
5.6 ontoelaatbaar / ongedefinieer
Leerders afdeling
Inhoud
Aktiwiteit: om getalle te herken en voor te stel ten einde hulle te beskryf en te vergelyk [lu 1.3.4]
Om uitvoerwaardes vir gegewe invoerwaardes te bepaal [lu 2.3.2]
1. Onthou jy nog dat ons in Graad 5 (Module 2) gekyk het na die reëls vir vermenigvuldiging en deling deur 0 en 1? Kom ons kyk nou weer na die eienskappe van 0 en 1 .
Vul enige getal aan die linkerkant in en voltooi dan die vloeidiagram:
1.3
2. Verduidelik aan ’n maat watter bewerkings met 0 verander NIE ’n getal se waarde NIE.
Let wel!
Deling deur 0 is nie toelaatbaar nie. Ons sê deling deur 0 is ongedefinieer .
3. Vul weer getalle aan die linkerkant in en voltooi die vloeidiagramme:
3.2
3.3
3.4
4. Verduidelik weer aan ’n maat watter bewerkings met 1 NIE die getal se waarde verander NIE.
5. Bereken nou:
5.1 148 x 0 x 236 =
5.2 0 x 36 =
5.3 34 x 1 x 1 =
5.4 k + 0 =
5.5 c x 0 =
- 58 x 0 =
Assessering
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.
Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende ware getalle herken, klassifiseer en voorstel om hulle te beskryf en te vergelyk
1.3.4: 0 in terme van sy optellingseienskap.