Wiskunde
Getalbegrip, optelling en aftrekking
Getalbegrip
Opvoeders afdeling
Memorandum
- nee
- ja
- ja
1.4 ja
Leerders afdeling
Inhoud
Aktiwiteit: om getalle te herken en voor te stel ten einde hulle te beskryf en te vergelyk [lu 1.3.1]
Palindrome:
Het jy geweet?
’n Palindroom is ’n getal wat vorentoe en agtertoe dieselfde lees, bv. 343 en 1 221
1. Is die volgende getalle palindrome?
1.1 123 123 __________________________________________________________
1.2 46 064____________________________________________________________
1.3 1 328 231_________________________________________________________
1.4 43 499 434________________________________________________________
Assessering
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en hul verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel. Hulle kan ook met bekwaamheid en vertroue tel, skat, bereken en kontroleer tydens die oplos van probleme.
Assesseringstandaard 1.3: Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende ware getalle herken, klassifiseer en voorstel om hulle te beskryf en te vergelyk
1.3.1: heelgetalle tot minstens 9-syfergetalle.