Kuns en kultuur
Graad 4
Uitdrukking en kommunikasie
Module 6
Musiek: begelei ‘n lied
Begelei ‘n lied
Aktiwiteit
Om die begeleiding vir ‘n lied te doen [lu 4.4]
In the town where I was born
Lived a man who sailed the sea.
And he told us of a life
In the land of submarines.
So we sailed up to the sun
‘Till we found the sea so green
And we lived beneath the waves
In the yellow submarine
We all live in the yellow submarine.
yellow submarine yellow submarine
We all live in the yellow submarine.
yellow submarine yellow submarine
And our friends are all on board
Many more of them live next door
And the band begins to play:
We all live in the yellow submarine.
yellow submarine yellow submarine
We all live in the yellow submarine.
yellow submarine yellow submarine
As we live a life of ease
Every one of us has all we need
Sky of blue and sea of green
In our yellow submarine (3)
- Sing die lied.
- Voltooi die Morsekode:
- Skryf jou begeleidingspatroon neer: eers die woorde, dan die Morsekode.
- Begelei die lied volgens Juffrou se aanwysings!
- Voltooi die res van die lied met geskikte simbole om die vorm van die lied aan te dui.
- Luister na die temamusiek uit die film Titanic (My heart will go on). Skryf die patrone neer.
Assessering
LEERUITKOMS 4: UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE Die leerder is in staat om te analiseer en ‘n verskeidenheid vorme van kommunikasie en uitdrukking in Kuns en Kultuur te gebruik.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder:
- stem, liggaam, perkussie, natuurlike, gevonde of gemaakte instrumente kan gebruik om stories, danse of liedjies te begelei.