This page is optimized for mobile devices, if you would prefer the desktop version just click here

Musiek: ritmiese patrone

Kuns en kultuur

Graad 4

Uitdrukking en kommunikasie

Module 5

Musiek: ritmiese patrone

Musiek

Aktiwiteit

Om ritmiese patrone te skep en toe te pas [lu 4.4, 4.5]

S tap 1

Maak ‘n lys van moontlike vervoermiddels en voeg by elk ‘n liedjie wat handel oor die spesifieke vervoermiddel. As jy ‘n opname het, kan die res van die klas gerus daarna luister.

Vervoermiddel Liedjie

S tap 2

Wanneer skepe en vliegtuie in die moeilikheid is, maak hulle gebruik van ‘n noodsein wat gebaseer is op Morsekode .

Morsekode bestaan uit kort en lang klanke . Musiek bestaan ook uit kort en lang klanke en daarom kan ons die Morsekode gebruik om die lang en kort klanke in musiek te noteer (neer te skryf).

S tap 3

Klap en sê die volgende ritmepatrone. Kan jy nog byvoeg?

S tap 4

Las nou enige twee ritmepatrone aanmekaar en klap dit.

Voorbeeld:

+

S tap 5

Klap jou nuwe patroon.

  1. Naboots -speletjie

In hierdie speletjie doen jy presies wat Juffrou doen!

  1. Herhaal - speletjie

In hierdie speletjie herhaal jy presies wat jy gesê het – almal saam!

  1. Vraag-en-antwoord- speletjie.

In hierdie speletjie vra Juffrou ‘n vraag en julle antwoord.

  1. Rondo -speletjie
Hele klas== Vlieg-tuig + Mo-tor-fiets
▬ ▬   ▬

Die ander simbole is indiwiduele leerders met verskillende patrone.

Bv. Klas Jana Klas Johann Klas Bill Klas Chris Klas

Assessering

LEERUITKOMS 4: UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE Die leerder is in staat om te analiseer en ‘n verskeidenheid vorme van kommunikasie en uitdrukking in Kuns en Kultuur te gebruik.

Assesseringstandaard

Dis duidelik wanneer die leerder:

  • stem, liggaam, perkussie, natuurlike, gevonde of gemaakte instrumente kan gebruik om stories, danse of liedjies te begelei;
  • klanke in ‘n vrye ritme kan gebruik om klankstukke ter begeleiding van stories of danse op te bou.
<< Chapter < Page Page > Chapter >>

Read also:

OpenStax, Kuns en kultuur graad 4. OpenStax CNX. Sep 17, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11088/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.
Jobilize.com uses cookies to ensure that you get the best experience. By continuing to use Jobilize.com web-site, you agree to the Terms of Use and Privacy Policy.