Wiskunde
Meetkunde, datahantering en waarskynlikheid
Meetkunde
Opvoeders afdeling
Memorandum
1.
1.1 parallelogram
1.2 trapesium
1.3 Reghoek
1.4 rombus/ruit
1.5 vlieër
1.6 vierhoek
1.7 trapesium
1.8 vierkant
Kom ons hersien!
- Wanneer is ‘n figuur simmetries ?
Middellyn spieëlbeeld
- Watter van die figure op p. 5 is simmetries ?
1.3 / 1.4 / 1.5 / 1.8
Leerders afdeling
Inhoud
Aktiwiteit: om 2-dimensionele vorms te herken en te benoem [lu 3.1.1, lu 3.1.2]
1. Klasbespreking:
Kan julle sê wat ons die volgende figure noem? Werk saam met ‘n maat en skryf die name in:
Assessering
Leeruitkomste 3: Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in ‘n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.
Assesseringstandaard 3.1: Dit is duidelik wanneer die leerder twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in natuurlike en kulturele vorms en ‘n meetkundige agtergrond, insluitend dié wat vroeër behandel is, herken, visualiseer en benoem met die klem op:
3.1.1: ooreenkomste en verskille tussen viervlakke en ander piramides;
3.1.2: ooreenkomste en verskille tussen reghoeke en parallelogramme.