Wiskunde
Meetkunde, datahantering en waarskynlikheid
Meetkunde
Opvoeders afdeling
Memorandum
1.
1.1 52º
1.2 130º
1.3 90º
1.4 28º
2.
2.1 skerphoek
2.2 skerphoek
2.3 skerphoek
2.4 stomphoek
Leerders afdeling
Inhoud
Aktiwiteit: om hoeke te herken en te beskryf [lu 3.2.3, lu 4.11]
1. Gebruik nou jou gradeboog en meet die volgende hoeke. Sê dan watter soort hoek dit is:
1.1
1.2
1.3
2. Voltooi die tabel deur eers die groottes van die volgende hoeke te skat en dit dan akkuraat te meet.
Hoek | Geskat | Gemeet | Soort hoek | |
2.1 |
|
_________ | _________ | _________ |
2.2 |
|
_________ | _________ | _________ |
2.3 |
|
_________ | _________ | _________ |
3.2.4 |
|
_________ | _________ | _________ |
Assessering
Leeruitkomste 3: Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in ‘n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.
Assesseringstandaard 3.2: Dit is duidelik wanneer die leerder twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe beskryf en klassifiseer volgens hul eienskappe, insluitend:
3.2.3: grootte van hoeke;
Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.11: Dit is duidelik wanneer die leerder hoeke in twee-dimensionele vorms, drie-dimensionele voorwerpe en in die omgewing herken en beskryf.