eu -woorde
Vorm eu-woorde en skryf dit langs die vertaalde betekenis neer.
s, g, l, n, d, r | eu | t, r, s, n |
- boy ………………………………………………………….
- nose ………………………………………………………….
- door ………………………………………………………….
- giant ………………………………………………………….
- nut ………………………………………………………….
- gutter ………………………………………………………….
- to lean against ………………………………………………………….
- smell and flavour……………………………………………………….
ou- woorde
hout | Pappa maak vir ons huis 'n kas uit hout. |
koud | In die winter as ons koud kry, brei Ouma vir ons truie. |
sout | Mamma gooi sout in die kos. |
fout | As ek en Pappa skaak speel, mag ek nie ‘n fout maak nie, anders verloor ek. |
- Bou nou jou eie ou -woorde wat uit drie letters bestaan:
...........................................................................................................
...........................................................................................................
...........................................................................................................
ui- woorde
Bou ui -woorde en vul dit in op die regte plek in die volgende sinne. Vergelyk jou woorde met die woorde onderaan in hakies.
(a) My sussie moet haar hare laat sny, want haar ......................................hang in haar oë.
(b) Pappa werk buite in die .........................................en Mamma werk binne
in die .........................................
(c) Die baba kan nie ...................................................... as hy sy fopspeen suig nie.
(d) Die dogtertjie is baie .................................. Sy wil nie werk nie en sit so
stil soos ‘n .........................................
(e) Die ...................................van die venster is so...................................., ek kan nie daardeur sien nie.
(f) Ons klein boetie boks ons graag met sy ...............................................
(huis, vuis, lui, huil, kuif, duim, vuil, muis, ruit, tuin)
Assessering
Leeruitkoms 2: praat
Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder:
- die addisionele taal gebruik om inligting oor te dra:
2.3.3 mense, voorwerpe en eenvoudige prosesse beskryf.
Leeruitkoms 4: skryf
Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder:
4.5 ontwikkelende kennis gebruik van taalstruktuur en – gebruik:
4.5.1 paragrawe skryf met behulp van ‘n raam of struktuur as ondersteuning.
Leeruitkoms 6: taalstruktuur en –gebruik
Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder:
6.1 bekende woorde korrek spel:
6.1.2 alledaagse woorde met enkel- en dubbelvokale en –konsonante (soos: boom/bome, blom/blomme).
Memorandum
Aktiwiteit 2
Oupa is ‘n ou man.
Hy het ‘n baard en min grys hare.
Hy sit in ‘n stoel en lees ‘n koerant.
Oupa stap met ‘n kierie.
Ouma het ‘n grys bollatjie.
Sy dra ‘n bril.
Sy brei sokkies vir haar kleinkinders.
Ouma luister graag na die radio.
Aktiwiteit 3 .
dier...........animal eu
duur.........expensive boy…..seun
deur........ door nose….neus
vier......... four door….deur
vuur........ fire giant….reus
veer........ feather nut….. neut
mier........ ant gutter….geut
muur....... wall to lean against…..leun
meer....... more smell and flavour…..geur
bier ....... beer
buurman.......neighbour ou
beer ....... bear oud
nies....... to sneeze kou
nuus ....... news mou
neus ....... nose pou
hier ....... here vou
huur ....... to rent dou
heer ....... gentleman rou
bou
hou
ui
( a) kuif
(b) tuin; huis
(c) huil; duim
(d) lui; muis
(e) ruit; vuil
(f) vuis