This page is optimized for mobile devices, if you would prefer the desktop version just
click here
Geskiedenis
Graad 4
Geskiedenis begin in ons eie omgewing
Leer ken ander mense
Module 7
Aktiwiteit 1
Om inligting uit geskrewe bronne te bekom [lu 1.2]
H IER VOLG TIEN GESKREWE DOKUMENTE OOR DIE LEWE VAN ‘N SOKKERSTER VAN DURBAN, J OE G REEN.
- Jy sal agterkom dat sekere dokumente oor hom meer bruikbaar is as ander.
- Daarom is dit nodig om die verskillende bronne met mekaar te vergelyk.
- Vra vir jou onderwyser(es) as jy iets nie verstaan nie of dalk nog meer wil weet.
Assessering
Leeruitkoms 1: geskiedkundige ondersoek
Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om die verlede en die hede te ondersoek.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder
1.2 vrae beantwoord: inligting uit bronne gebruik om vrae te beantwoord.
Memorandum
Die volgende feite kan gebruik word:
Datum | Gebeurtenis |
20-04-74 | Gebore in Durban. |
20-04-81 | Ontvang sokkerbal van ouers toe hy laerskool toe gaan. |
31-02-90 | Word lid van Durbs Wildlewe Klub in hoërskool. |
12-09-90 | Word tydelik uit hoërskool geskors na klasboikot en beskadiging van eiendom. |
01-01-91 | Doen onsuksesvol aansoek vir betrekking by Seereddingsinstituut na hoërskool. |
01-04-91 | Gevangenis toe weens diefstal (tot einde 1992). |
03-02-93 | Ooggetuie by kitsbank-rooftog in Durban. |
19-04-93 | Aangestel as kelner by Beach Club Hotel. |
01-07-93 | Word voorsitter van Beach Boys’ Club, Durban. |
Read also:
OpenStax, Geskiedenis graad 4. OpenStax CNX. Sep 17, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11090/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.