het........Die baba het sagte vet wange. (to have)
mes......Sussie het haar duim met die mes raak gesny. (knife)
weg.......My skoene is weg en nou loop ek kaalvoet. (disappeared)
- ee - woorde
keel......... As ek baie praat, word my keel seer. (throat)
leer.......... Die kinders leer om te lees en om te werk. (to learn)
been........Ouma loop mank, want haar been is seer. (leg)
eet.......... Ons moet met ‘n toemond eet . (to eat)
deeg........Mamma knie die deeg met haar hande. (dough)
week.......Ons was ons hare eenkeer per week . (week)
veer.........Ek kielie my sussie se neus met ‘n veer . (feather)
hees........My stem is hees van al die skree. (hoarse)
weet........Ons weet almal hoe om ons liggame op te pas. (to know)
seep.......Ek was my lyf met water en seep . (soap)
Vorm nog woorde:.
..........el ..........eg ...........ek ...........en .........eleg ...........es
...........em .........ed ...........et .............el ............ek
– o – en – oo – woorde
bom (bomb) boom (tree)
bos (bunch) boos (angry)
bod (bid) boot (boat)
dof (faint, dull) doof (deaf)
dop (to fail) doop (christening)
kok (cook, chef) kook (to cook)
kol (stain, mark, dot) kool (cabbage)
kop (head) koop (to buy)
lof (praise) loof (to praise)
pot (pot) poot (paw)
rok (dress) rook (smoke)
som (sum) soom (hem)
tor (beetle) toor (cast a spell)
Onderstreep die regte woorde :
Mamma brei ‘n trui met ( bol, wol, lol ).
Kinders mag nie vir hul ouers (lok, jok, kok)nie.
‘n ( Mot, Rot, Pot ) is ‘n diertjie wat in tonnels lewe.
Moenie jou mond ( dol, vol, lol ) kos prop nie.
Ek (pos, dos, los) ‘n brief.
Omkring die regte woord:
Oupa is al baie (dof, doof, doop), want hy kan nie goed (hoop, hoog, hoor) nie.
Om te (roos, room, rook), is sleg vir jou longe.
Mamma (kok, kook) lekker (kos, koos).
Sussie (koop, kop) vir haar ‘n nuwe (rook, rok).
u – woorde
buk............ Ek buk om my pen op te tel.
put............ Daar is baie water in die put .
hul........... My ouers het hul kinders baie lief.
lug.......... Ek asem die vars lug in.
sus.......... My sus is ouer as ek.
vul........... Die perd se kleintjie word ‘n vul genoem.
rug/rus..... Ek lê op my rug en rus .
bul........... Die kwaai bul sal jou stormloop.
uu – woorde
Vorm – uu – woorde en gebruik dit in die volgende sinne.
d
v
b + uur
s
m
h
Die v......................... brand al vir ‘n ..................... lank.
Ons b............................ man loer oor die m....................................
Pa h................... ‘n d................. motor. Die motors is d......................
Die lemoen is nie soet nie, maar s..........................
Ons kyk na die n....................... op die televisie.
Assessering
Leeruitkoms 6: taalstruktuur en –gebruik
Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder:
6.1 spel bekende woorde korrek:
6.1.2 alledaagse woorde met enkel- en dubbelvokale en –konsonante (soos: boom/bome, blom/blomme).
Memorandum
a | a rm | h | h and | n | n ek | t | r u g |
b | b een | i | l i p | o | t ong | u | v inger |
d | d uim | j | j y | p | p ols | v | w ang |
e | e nkel | k | k en | q | ha r e | w | d y |
f | ly f | l | l iggaam | r | s kouer | ||
g | g esi g | m | m aag | s | t and |
(a) vaak (f) lag sakke
(b) nar (g) bal narre
(c) tak (h) nat rakke
(d) man, graaf (i) raas katte
(e) maan (j) kaas, kas
speel | weeg | steek | steen | steel | leeg |
lees | neem | kleed | sweet | meel | breek |
Mamma brei ‘n trui met wol.
Kinders mag nie vir hul ouers jok nie.
‘n Mol is ‘n diertjie wat in tonnels lewe.
Moenie jou mond vol kos prop nie.
Ek pos ‘n brief.
doof, hoor vuur, uur nuus
rook buurman, muur
kook, kos huur, duur, duur
koop, rok suur, rok