Gee 'n toepaslike voorbeeld van elk in die spasie wat voorsien word!
(a) OMNIVORE
Omnivore eet 'n verskeidenheid voedselsoorte, wat vleis en groente insluit. Bobbejane, rotte, kakkerlakke en die mens is almal voorbeelde van omnivore.
Hulle het normaalweg klein oë en ore wat aan die voorkant van hulle kop geleë is.
Onthou jy?
SUMMATIEF: 10
(i) Verduidelik die term ekosisteem:
_____________________________________________________________________

(1)
(ii) Noem DRIE voorbeelde van bronne uit die nie-lewende omgewing:____________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
(3)
- Voltooi die volgende diagram:
(2)
(iv) Herbenoem die lewende organismes in die ekosisteem:
Plante
ruspes
voëls
valke
_____________________________________________________________________
tersiêre verbruiker
_____________________________________________________________________
(1)
(v) Noem TWEE voorbeelde van herbivore:
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
(2)
(vi) Hoe verskil die kos van karnivore en herbivore?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
(1)
(vii) Kies 'n voorbeeld van beide 'n karnivoor en 'n omnivoor. Beantwoord dan die vraelys om sodoende 'n vergelykende studie te doen: (Julle mag in groepe van 2 of 3 werk.)
Kriteria | My voorbeeld van ‘n karnivoor:______________________ | My voorbeeld van ‘n omnivoor:______________________ |
Posisie van die oë | ______________________ | ______________________ |
Grootte van die ore | ______________________ | ______________________ |
Gunsteling kos | ______________________ | ______________________ |
Waar en hoe word kos verkry? | ______________________ | |
Beskryf die bene | ______________________ | ______________________ |
Vyande? Wie? | ______________________ | ______________________ |
Bepaal of die volgende sintuie baie goed, goed of swak is en gee redes vir jou antwoorde: | ||
Reuk | ______________________ | ______________________ |
Gehoor | ______________________ | ______________________ |
Sig | ______________________ | ______________________ |
Assessering
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.
Assesseringstandaard 1.2: Dit is duidelik wanneer die leerder ondersoeke uitvoer en data versamel.
Leeruitkomstes 2: Die leerders ken, interpreteer en pas wetenskaplike, tegnologiese en omgewingskennis toe.
Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder betekenisvolle inligting onthou.
Assesseringstandaard 2.2: Dit is duidelik wanneer die leerder inligting kategoriseer.