Wiskunde
Meting en tyd
Oppervlakte
Opvoeders afdeling
Memorandum
1. A: ± 20 blokkies = 20 x 25 mm²
B: ± 10 blokkies = 10 x 25 mm²
Leerders afdeling
Inhoud
Aktiwiteit: om oppervlakte te bereken deur te ondersoek en te skat [lu 4.8.2]
1. Bepaal nou die volgende voorwerpe se oppervlakte deur van die “blok-vel” metode gebruik te maak. (Elke blokkie is 5 mm by 5 mm.)
a: ___________________________________________________________________
b: ___________________________________________________________________
c: ___________________________________________________________________
d: ___________________________________________________________________
e: ___________________________________________________________________
f: ___________________________________________________________________
g: ___________________________________________________________________
(Bespreek die metode wat jy gebruik het met jou maat).
Assessering
Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.8: Dit is duidelik wanneer die leerder by benadering ondersoek en bepaal (alleen en/of as ‘n lid van ‘n groep of span):
4.8.2: oppervlakte van veelhoeke (m.b.v. vierkantroosters) ten einde reëls vir die berekening van oppervlakte van vierkante en reghoeke te ontwikkel.