<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Assessering

LU 3
Ruimte en Vorm (meetkunde)Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen tweedimensionele vorms en driedimensionele voorwerpe in ‘n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.
Dit is duidelik wanneer die leerder:
3.2 die onderlinge verwantskappe van meetkundige figure en driedimensionele voorwerpe se eienskappe beskryf met bewyse in kontekste, insluitend dié wat gebruik kan word om ’n bewustheid van sosiale, kulturele en omgewingsake te bevorder, insluitend:
3.2.2 transformasies;
3.3 die meetkunde van reguitlyne en driehoeke gebruik om probleme op te los en verwantskappe in meetkundige figure te bewys;te beskryf, insluitend:
3.4 meetkundige figure teken en/of konstrueer en modelle van driedimensionele voorwerpe maak om die eienskappe daarvan en van modelsituasies in die omgewing te ondersoek en te vergelyk.

Memorandum

Vierhoeke

Bespreking

Woordeskat

In hierdie leereenheid kom heelwat nuwe terme by. Party leerders sal reeds die woorde begryp, ander sal moet bygebring word. Wees waaksaam – baie woorde wat in algemene gebruik is, het dikwels ‘n meer beperkte gebruik in ‘n wiskundige konteks.

Benadering

Daar word van die leerders verwag om te doen sodat hulle werklik kan begryp wat die vierhoeke behels. Moedig hulle aan om te eksperimenteer totdat hulle die eienskappe goed verstaan. Op hierdie stadium kan hulle begin om ‘n samevatting van meetkundige grondbeginsels op te bou vir eie gebruik in die senior fase.

Baie leerders vind ruimtelike konsepte moeilik – hulle het dalk ekstra hulp nodig by basiese werk soos die noukeurige meet van lynlengtes en hoeke. Dis ‘n goeie rede om meer aandag aan hierdie aspekte te wy, in plaas daarvan om dit te ignoreer. Dit is tog belangrike lewensvaardighede. Maak seker dat daar ‘n paar ekstra bruikbare liniale en gradeboë in die klas is.

Die diagramblaaie kan gekopieer word, sodat elke leerder toegang het tot soveel as hy benodig om werklik die stryd aan te sê met probleemoplossing in meetkunde. Die basis wat nou gelê word, sal groot gevolge hê in die senior fase.

1.2 Die stippellyn in die ruit is NIE ‘n simmetrie-lyn nie – ‘n mens kan net die figuur langs die lyn vou om dit te bevestig.

1.4 Daar is verbasend min verskille tussen die reghoek en die vierkant. As ons later ‘n tabel maak, sal dit duidelik daaruit blyk.

1.5 ‘n Mens moet versigtig wees dat leerders nie aanneem dat trapesiums simmetries moet wees nie. Maak ook seker dat hulle nie onder die algemene vals indruk verkeer dat ewewydige lyne dieselfde lengte moet hê nie.

1.6 Die stippellyn in die vlieër is eintlik ‘n hoeklyn – dit is ongewoon dat hoeklyne buite die figuur lê. Dit is nie ‘n simmetrie-lyn nie, inderwaarheid stem dit ooreen met die “kort” hoeklyn van die ander vlieër. Hier langsaan is ‘n vlieër waar die kort hoeklyn ook die simmetrie-lyn is.

2. Ja, ‘n ruit IS ‘n parallelogram.

3. ‘n Baie interessante vraag – die ooglopende antwoord is om een van die nie-ewewydige sye parallel aan die teenoorstaande sy te maak. MAAR die gevolg daarvan is dat die lengte van een van die ewewydige sye dan verander. Dus, twee sye sal moet verander.

4. Herinner die leerders aan die stelling dat ko-binnehoeke by ewewydige lyne supplementêr is. Wys gerus die leerders weer dat ‘n vierhoek in twee driehoeke verdeel kan word om te bewys dat die som van die binnehoeke van enige vierhoek 360° is. Benewens die eienskappe van die hoeklyne van die vierhoeke, is hulle van belang aangesien hulle vierhoeke in driehoeke verdeel – en die leerders ken reeds baie tegnieke om op driehoeke toe te pas.

Wanneer leerders die tabel invul, moet hulle dit eers in potlood doen – hulle sal sekerlik nie perfekte antwoorde hê nie, maar as hulle klaar is moet hulle in besit wees van ‘n korrekte en bruikbare instrument.

Die oefening om vierhoeke te vergelyk het nie net een stel korrekte antwoorde ten doel nie; vierhoeke is baie aanpasbaar. Die eintlike waarde in die oefening is dat leerders moet gewoond word om hulle antwoorde te motiveer met die doel om ‘n aanhoorder te oortuig. Die beste rol vir die opvoeder is om gedurig te vra, “Waarom sê jy so?”, en om die groeplede aan te moedig om nie stellings van mekaar te aanvaar sonder verduidelik en motivering nie. Hierdie vaardigheid (om in staat te wees om jou bewerings te staaf) is algemeen van toepassing en van belang.

In ander boeke word die definisies van vierhoeke dalk in ander volgordes gegee. Hier is niks mee fout nie. Op hierdie stadium kan die leerders ‘n taak gegee word om die uitgeknipte vierhoeke in ‘n struktuur van verwantskappe te plaas, en in te plak.

Questions & Answers

the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
cell is the building block of life.
Condoleezza Reply
what is cell divisoin?
Aron Reply
Diversity of living thing
ISCONT
what is cell division
Aron Reply
Cell division is the process by which a single cell divides into two or more daughter cells. It is a fundamental process in all living organisms and is essential for growth, development, and reproduction. Cell division can occur through either mitosis or meiosis.
AI-Robot
What is life?
Allison Reply
life is defined as any system capable of performing functions such as eating, metabolizing,excreting,breathing,moving,Growing,reproducing,and responding to external stimuli.
Mohamed
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 9. OpenStax CNX. Sep 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11055/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask