<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
11.1 a) 41c
b) 42
c) 44c
11.2 Rond af
11.3.1 a) Kyk na die 2de syfer ná komma (100stes)
Indien 5,6,7,8,9: 10des - syfer 1 meer
Indien 4,3,2,1,0: 10des - syfer dieselfde
Vervang alles ná 10des met nulle.
b) Kyk na 3de syfer ná komma
Indien 5,6,7,8,9: Honderdstes word 1 meer
Indien 4,3,2,1,0: Honderdstes bly dieselfde
Vervang alles ná 100stes met nulle.
c) Kyk na 4de syfer ná komma
Indien 5,6,7,8,9: Duisendstes word 1 meer
Indien 4,3,2,1,0: Duisendstes bly dieselfde
Vervang alles ná 1 000stes met nulle
11.4 a) 4,5
9,9
5,3
7,6
52,6
88
11.4 b)
6,41 8,60 7,26 9,49 5,03 6,29
11.4 c) (i) (ii)
(iii) (iv)
(v) (vi)
12.2 a) 11
b) R406
c) 6
d) 5
e) R327
f) 8
g) 9
h) 14
i) 448
j) 1 390
11.1 DESIMALE BREUKE EN AFRONDING
Werk saam met ’n maat. Kyk na die sketse. Wat kos een aartappel in elke geval?
11.2 Rond die volgende af tot die naaste heelgetal. Skryf die ooreenstemmende letter neer en kyk watter woord kruip hier weg!
A | B | D | E | F | G | I |
8 | 39 | 6 | 7 | 16 | 236 | 9 |
K | L | M | N | 0 | R | S |
17 | 237 | 15 | 38 | 35 | 4 | 150 |
T | N |
3 | 149 |
a) 8,047
b) 15,51
c) 3,7
d) 35,236
e) 149,089
f) 6,4
g) 35,09
h) 38,456
i) 15,912
j) 236,199
k) 235,89
Skryf jou antwoord hier neer: ...........................................................................
11.3.1 Werk in groepe van drie. Formuleer reëls / metodes vir die volgende:a) Afronding tot een syfer na die desimale teken:
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
b) Afronding tot twee syfers na die desimale teken:
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
c) Afronding tot drie syfers na die desimale teken:
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
…………………………………………………………………………………………..
11.3.2 Vergelyk julle antwoorde met die res van die klas s’n.
11.4 a) Voltooi die volgende vloeidiagram:
b) Kyk of jy die tabel korrek kan voltooi:
Getal | 4,368 | 6,411 | 8,599 | 7,255 | 9,493 | 5,034 | 6,286 |
Afgerond tot twee desimale syfers | 4,37 | ............. | ............. | ............. | ............. | ............. | ............. |
c) Rond af tot drie syfers na die desimale teken. Trek ’n sirkel om die korrekte antwoord:
12.1 Onthou jy nog?
1 000 ml = 1 liter
1 000 g = 1 kg
1 000 kg = 1 tonne
1 000 liters = 1 k
1 000 m = 1 km
100 c = R1,00
12.2 Vul die ontbrekende antwoorde in:
bv. 3 521 mm tot die naaste m = 4 m
a) 11 296 mm tot die naaste m = ......................... m
b) R406,38 tot die naaste rand = R.........................
c) 6 455 liter tot die naaste k = ......................... k
d) 4 823 kg tot die naaste ton = ......................... t
e) 32 687 c tot die naaste rand = R.........................
f) 8 388 g tot die naaste kg = ......................... kg
g) 8 630 m tot die naaste liter = ......................... liter
h) 14 277 m tot die naaste km = ......................... km
i) R4,4839 tot die naaste sent = ......................... c
j) R13,9021 tot die naaste sent = ......................... c
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.4: Dit is duidelik wanneer die leerder herken en gebruik ekwivalente vorms van die bogenoemde rasionale getalle, insluitend:
1.4.2 desimale breuke;
Assesseringstandaard 1.7: Dit is duidelik wanneer die leerder skat en bereken deur geskikte bewerkings vir probleme wat die volgende behels, te kies en te gebruik:
afronding van getalle tot minstens een desimale .
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?