<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Natuurwetenskappe

Graad 4

Energie en verandering

Module 31

Voedsel as bron van energie

Aktiwiteit:

Om voedsel as bron van energie te bespreek en te beskryf

[lu 1.1, 1.2, 1.3]

Ons moet kos eet om energie te kry. Ons moet genoeg eet om lank genoeg aan die gang te kan bly. As ons nie genoeg eet nie, sal ons liggaam nie warm bly nie en sal ons nie genoeg energie hê om ons daaglikse takies te verrig nie. Om gesond te bly, moet ons ‘n gebalanseerde dieet volg. ‘n Mens kan baie maklik sien of jy reg en genoeg eet deur net op pakke kos, blikkies en sakkies te lees hoeveel energie per volume die kossoort bevat. Die hoeveelheid wat jy inneem, word in kilojoules gemeet. Ons gebruik die afkorting kJ .

Van die energie wat die diere uit hul kos kry, word in die spiere gestoor. Die spiere kan die energie dan weer gebruik om werk te doen. In die vroeëre tye het die mense energie van hulle eie spiere gebruik om werk te doen, soos kos bymekaar maak, landerye bewerk en skuilings bou. Om hierdie energie meer effektief te maak, het hulle vir hulle eenvoudige implemente gebou om hulle te help om beter te kan werk. Die eerste gereedskap is van hout en klip gemaak, maar toe het hulle ontdek hoe om metale te smelt om hulle gereedskap nog beter en sterker te maak.

Hulle het ontdek dat as hulle diere gebruik, hulle baie beter, vinniger en meer werk gedoen kan kry, want een os kan bv. agt groot mans se werk doen. Diere is gebruik om mense en goedere te vervoer, om die ploeë in die landerye te trek en om te help om water uit die grond gepomp te kry vir besproeiing.

Werk ‘n gebalanseerde dieet uit deur na die etikette op die verskillende soorte houers en verpakkings te kyk.

  • Verdeel die klas in drie groepe. Groep 1 gaan die aantal kJ in ontbyt bepaal, groep 2 die aantal kJ in middagete en groep 3 in aandete .
  • Elke groep gee terugvoering oor die waarde van sy spesifieke maaltyd vir energieverbruik gedurende die dag.

Assessering

LEERUITKOMS 1: WETENSKAPLIKE ONDERSOEKDie leerder is in staat om met selfvertroue op weetgierigheid oor natuurlike verskynsels te reageer, en om binne die konteks van wetenskap, tegnologie en die omgewing verbande te ondersoek en probleme op te los.

Assesseringstandaard

Dit is duidelik wanneer die leerder

1.1 ondersoeke beplan;

1.2 ondersoeke uitvoer en data versamel;

1.3 data evalueer en bevindings kommunikeer.

Memorandum

VOEDSEL AS ENERGIEBRON

Hierdie opdrag behels navorsing. Help die leerders om die navorsing te beplan, om die inligting te versamel, om gevolgtrekkings te maak en dit te kommunikeer.

Questions & Answers

Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
what is biology
Victoria Reply
what is biology
Abraham
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Natuurwetenskappe graad 4. OpenStax CNX. Sep 18, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11097/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Natuurwetenskappe graad 4' conversation and receive update notifications?

Ask