Die oseane bedek meer as twee derdes van die aardoppervlakte en speel ‘n sleutelrol in die hidrologiese siklus, die chemiese werking van die atmosfeer en die vorming van die klimaat en weer. Hoewel die oseane groot is, is hul eintlike biologiese rykdom gekonsentreer langs kuslyne, by riviermondings en op die relatief smal kontinentale banke tot op ‘n diepte van ongeveer 200 m. Hierdie gebied bevat die groot visvelde wat 80 persent van die wêreld se vis oplewer en een van die vernaamste voedselbronne vir miljoene mense is. Suid-Afrika is die wêreld se 24ste grootste visprodusent en meer as 90 persent van die jaarlikse vangs kom van die hoogs produktiewe koue waters van die Weskus.
Tot dusver is daar nog weinig formele pogings aangewend om die see veeldoenig te benut. Vroeëre en bestaande regulasies is hoofsaaklik gemik op die kommersiële ontginning van mariene bronne. Nie-volhoubare visvangste hou die grootste bedreiging in vir lewende mariene bronne. Baie van hierdie visvelde is in die verlede oorontgin en sommige visstapels, soos die sardyne langs die Namibiese kus, het nog nie herstel nie. In ‘n poging om visbronne volhoubaar wyse te benut, het die Suid-Afrikaanse owerhede ‘n kwotastelsel binne ‘n Totale Toelaatbare Vangs (TTV) vasgestel vir kommersiële spesies, aangevul met geslote seisoene en groottebeperkings.
Onder Suid-Afrika se ou bestel is gemeenskappe se tradisionele toegang tot mariene bronne geleidelik van hulle ontneem, deurdat voorkeur gegee is aan groter maatskappye wat deur vermoënde aandeelhouers beheer is.
Enkele jare gelede het die Wes-Kaapse regering besluit om d.m.v. wetgewing viskwotas in te stel. Dit het tot groot teenkanting onder verskillende gemeenskappe gelei. Hier volg twee van talle response in die plaaslike koerante.
Vis op drumpel van uitwissing
Ek lees met skok in Die Burger van 18 April van die ineenstorting van lynvis in ons waters. Agt lyn-visspesies word tans vinniger gevang as wat hulle kan teel.
Volgens die verslag van dr. Marc Griffiths van Mariene en Kusbestuur sal lisensiehouers verminder moet word om die visbedryf te red.
Die verslag meld dat galjoen, silwer-kabeljou, witsteenbras, witstompneus en donkerkabeljou vinniger gevang word as wat hulle kan teel en dat die elf reeds oorbenut is. Die dageraad het glo al feitlik verdwyn.
Om die visbronne van totale uitwissing te red sal strenger maatreëls toegepas moet word.
Opofferinge sal deur die rots- en strandhengelaars sowel as die strandnet- en treiler-eienaars gedoen moet word.
Verder sal die Regering ernstig daaraan moet dink om meer wetstoepassers aan te stel om die regulasies op die bewaring van Mariene en Kusbestuur afdwingbaar te maak, en dit behoorlik toe te pas.
Buitelandse vistreilers sal verbied moet word om binne 200 km gebiedswaters van Suid-Afrika vis te vang, en geen viskwotas moet aan hulle toegestaan word nie.
Strandnet-eienaars moet vir minstens twee jaar verbied word. Indien hulle wel toegelaat word om vis langs die kus te vang, moet hul nette drasties na 100 m verkort word, sonder ‘n sak in die net. Strandnette roei talle ondermaat-visse uit.
Questions & Answers
differentiate between demand and supply
giving examples
In economics, a perfect market refers to a theoretical construct where all participants have perfect information, goods are homogenous, there are no barriers to entry or exit, and prices are determined solely by supply and demand. It's an idealized model used for analysis,
When MP₁ becomes negative, TP start to decline.
Extuples Suppose that the short-run production function of certain cut-flower firm is given by: Q=4KL-0.6K2 - 0.112 •
Where is quantity of cut flower produced, I is labour input and K is fixed capital input (K-5). Determine the average product of lab
Kelo
Extuples Suppose that the short-run production function of certain cut-flower firm is given by: Q=4KL-0.6K2 - 0.112 •
Where is quantity of cut flower produced, I is labour input and K is fixed capital input (K-5). Determine the average product of labour (APL) and marginal product of labour (MPL)
Quantity demanded refers to the specific amount of a good or service that consumers are willing and able to purchase at a give price and within a specific time period. Demand, on the other hand, is a broader concept that encompasses the entire relationship between price and quantity demanded
Ezea
ok
Shukri
how do you save a country economic situation when it's falling apart
Economic growth as an increase in the production and consumption of goods and services within an economy.but
Economic development as a broader concept that encompasses not only economic growth but also social & human well being.
Shukri
production function means
Jabir
What do you think is more important to focus on when considering inequality ?
sir...I just want to ask one question... Define the term contract curve? if you are free please help me to find this answer 🙏
Asui
it is a curve that we get after connecting the pareto optimal combinations of two consumers after their mutually beneficial trade offs
Awais
thank you so much 👍 sir
Asui
In economics, the contract curve refers to the set of points in an Edgeworth box diagram where both parties involved in a trade cannot be made better off without making one of them worse off. It represents the Pareto efficient allocations of goods between two individuals or entities, where neither p
Cornelius
In economics, the contract curve refers to the set of points in an Edgeworth box diagram where both parties involved in a trade cannot be made better off without making one of them worse off. It represents the Pareto efficient allocations of goods between two individuals or entities,
Cornelius
Suppose a consumer consuming two commodities X and Y has
The following utility function u=X0.4 Y0.6. If the price of the X and Y are 2 and 3 respectively and income Constraint is birr 50.
A,Calculate quantities of x and y which maximize utility.
B,Calculate value of Lagrange multiplier.
C,Calculate quantities of X and Y consumed with a given price.
D,alculate optimum level of output .
the market for lemon has 10 potential consumers, each having an individual demand curve p=101-10Qi, where p is price in dollar's per cup and Qi is the number of cups demanded per week by the i th consumer.Find the market demand curve using algebra. Draw an individual demand curve and the market dema
suppose the production function is given by ( L, K)=L¼K¾.assuming capital is fixed find APL and MPL. consider the following short run production function:Q=6L²-0.4L³ a) find the value of L that maximizes output b)find the value of L that maximizes marginal product