<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
1. 17
63
72
Nog iets om te weet.
50
2. (a) 20 + 7
(b) 500 + 30
500 30 94
| X | | X |
| X | | X |
| X | X | |
1.4 Dolfyn
1. Kyk weer goed na die eienskappe van vermenigvuldiging wat jy tot dusver bestudeer het. Voltooi dan die volgende:
17 x (15 x 13) = (_________________________x 15) x 13
(246 x 38) x 19 = 246 x (_____________x _____________)
_______________________ x (526 x 59) = (63 x 59) x 526
(349 x _______________________) x 68 = 72 x (349 x 68)
Nog iets om te weet!
Die DISTRIBUTIEWE EIENSKAP van vermenigvuldiging maak dit baie makliker om die produk te bereken.
Bereken die antwoord van die volgende:
(7 + 3) x 5 = _________________________________
(7 x 5) + (3 x 5) = _____________ + _____________ = _____________
Dus: (7 + 3) x 5 = (7 x 5) + (3 x 5)
2. Werk saam met ’n maat en vul die ontbrekende antwoorde in:
a) 68 x 27 = 68 x (_______________ + _________________)
b) 94 x 536 = 94 x (_______________ + _____________ + 6)
= (94 x _______________) + (94 x _______________) + (_______________x 6)
KOPKRAPPER!
4 Voltooi die volgende tabel deur net ’n regmerkie () of ’n kruisie () in te vul:
Eienskap | geld vir vermenigvuldiging | geld vir deling | geld vir optelling | geld vir aftrekking |
Kommutatiewe | ____________ | _______ | _______ | _______ |
Assosiatiewe | ____________ | _______ | _______ | _______ |
Distributiewe | ____________ | _______ | _______ | _______ |
Kom ons kyk hoe het jy tot dusver gevaar! Lees die kriteria goed deur en merk dan net die blokkie wat waar is vir jou.
: | 1 | 2 | 3 | 4 |
Ek ken die 12x-tafel. (LU 1.9) | ____ | ____ | _____ | _____ |
Ek ken die terminologie produk, veelvoud, faktore, vermenigvuldiger , ens. en kan dit korrek gebruik. (LU 1.12) | ____ | ____ | _____ | _____ |
Ek kan getalle se faktore korrek bepaal. (LU 1.3) | ____ | ____ | _____ | _____ |
Ek kan die kommutatiewe eienskap van vermenigvuldiging toepas. (LU 1.12) | ____ | ____ | _____ | _____ |
Ek kan die assosiatiewe eienskap van vermenigvuldiging toepas. (LU 1.12) | ____ | ____ | _____ | _____ |
Ek kan die distributiewe eienskap van vermenigvuldiging toepas. (LU 1.12) | ____ | ____ | _____ | _____ |
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.12: Dit is duidelik wanneer die leerder herken, beskryf en gebruik:
1.12.2: die kommutatiewe, assosiatiewe en distributiewe eienskappe van heelgetalle.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?