<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
Jou belangstelling is die dinge waarvan jy hou en wat jy geniet om te doen. ‘n Mens se skoolvakke behoort te bestaan uit die vakke waarin jy geïnteresseerd is.
Ek het geen belangstelling daarin nie 1
Ek het ‘n effense belangstelling daarin 2
Ek het ‘n redelike belangstelling daarin 3
Ek het ‘n baie sterk belangstelling daarin 4
BELANGSTELLING | 4 | 3 | 2 | 1 |
Tale: | ||||
om ‘n vreemde taal te praat | ||||
om ‘n goeie kortverhaal te kan skryf | ||||
om ‘n vreemde taal te kan lees | ||||
Wiskunde: | 4 | 3 | 2 | 1 |
om akkurate bewerkings met syfers te doen | ||||
om syferprobleme op te los | ||||
om iets met behulp van syfers te bewys | ||||
Skeinat: | 4 | 3 | 2 | 1 |
om chemiese eksperimente te doen | ||||
om uit te vind hoe elektrisiteit werk | ||||
om eksperimente met magnete te doen | ||||
Biologie: | 4 | 3 | 2 | 1 |
om ‘n plant onder ‘n mikroskoop te bestudeer | ||||
om ‘n padda te dissekteer | ||||
om die name van al die spiere in die liggaam te leer | ||||
Geskiedenis: | 4 | 3 | 2 | 1 |
om van Napoleon te leer | ||||
om die terrein van ‘n bekende veldslag te besoek | ||||
om meer te wete oor ons volkshelde te kom | ||||
Aardrykskunde: | 4 | 3 | 2 | 1 |
om weervoorspellings beter te verstaan | ||||
om meer te wete oor vreemde lande se landbou te kom | ||||
om meer te lees oor die hemelruim | ||||
Bybelkunde: | 4 | 3 | 2 | 1 |
om uit te vind hoe die Bybel geskryf is | ||||
om oor die geskiedenis van Jerusalem te lees | ||||
om meer oor die ou profete te wete te kom | ||||
Handel: | 4 | 3 | 2 | 1 |
om te weet wat inflasie is | ||||
om rekeningkundige bewerkings te doen | ||||
om uit te vind hoe ‘n mens ‘n wins kan maak |
Sekretarieel: | 4 | 3 | 2 | 1 |
om sekretariële werk te doen | ||||
om akkurate en vinnige tikwerk te doen | ||||
om ‘n tikmasjien of rekenaar te versorg | ||||
Landbou: | 4 | 3 | 2 | 1 |
om te leer hoe om diere in te spuit | ||||
om ‘n land reg te ploeg | ||||
om bome te snoei | ||||
Huisvlyt: | 4 | 3 | 2 | 1 |
om meer oor klere-ontwerp te wete te kom | ||||
om heerlike disse voor te berei | ||||
om huise te versier | ||||
Musiek, Kuns, Drama: | 4 | 3 | 2 | 1 |
om hard te oefen om ‘n musiekinstrument goed te bespeel | ||||
om ‘n oorspronklike skildery of beeldhouwerk te maak | ||||
om te dans | ||||
Tegnies: | 4 | 3 | 2 | 1 |
om houtwerk te doen | ||||
om aan enjins en masjinerie te peuter | ||||
om tegniese tekeninge te maak |
Leeruitkomstes(LUs) |
LU 5 |
Oriëntering Ten Opsigte Van Die Wêreld Van WerkDie leerder sal in staat wees om ingeligte keuses oor verdere studie- en loopbaankeuses te maak. |
Assesseringstandaarde(ASe) |
Dit word bewys as die leerder: |
5.1 die voorsieners van fondse vir studie en beroepe navors; |
5.2 eie beroeps- en studiekeuses motiveer; |
5.3 krities reflekteer en verslag lewer oor geleenthede in die werkplek; |
5.4 regte en verantwoordelikhede in die werkplek bespreek; |
5.5 ‘n plan vir eie lewenslange leer saamstel. |
Notification Switch
Would you like to follow the 'Lewensorientering graad 9' conversation and receive update notifications?