<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Tegnologie

Graad 6

Bak en brou

Module 3

Die maakproses

  1. MAAKPROSES
  1. Skryf nou die stappe neer wat jy gaan volg om die witbrooddeeg en ander bestanddele te omvorm tot die finale produk. Nommer die stappe en skryf verkieslik slegs een stap per nommer neer. Ander persone moet ook in staat wees om jou resep te volg.
LU/AS 1.7

Werklike maakproses

  1. Sien jy kans om jou idee prakties uit te voer?

Volg jou metode noukeurig en BAK EN BROU na hartelus. Onthou om ‘n voorskoot te dra!

  1. Wat is die nut van ‘n voorskoot?
  1. Waarvoor gebruik ‘n mens ‘n droograkkie?

c) Voltooi die tabel deur al die kombuisgereedskap en bestanddele wat jy gebruik het, neer te skryf.

Gereedskap Bestanddele
LU/AS 1.8

Watter veiligheidsmaatreëls moet jy in gedagte hou met die bak van die brood? Skryf soveel moontlik waaraan jy kan dink.

LU/AS 1.9
  1. ‘N GEBALANSEERDE DIEET

Watter rol speel brood om in ons daaglikse voedselbehoeftes te voorsien? Brood is ‘n bron van koolhidrate wat aan ons liggaamsenergie verskaf. Ons moenie te veel brood op ‘n dag eet as ons nie minstens twee keer per week vir ‘n uur aan sport deelneem nie.

  1. EVALUERING VAN DIE MAAK VAN DIE BROOD

Die geur van varsgebakte brood sweef deur die lug. Almal is honger, maar voor ons eet, moet jy eers die onderstaande vraelys eerlik voltooi.

  1. Watter deel van die opdrag het jy die meeste geniet? Hoekom?
  1. Watter deel van die opdrag het jy die minste geniet? Hoekom?
  1. Wat was baie maklik? Motiveer.
  1. Wat was baie moeilik? Motiveer. Hoe het jy hierdie probleme opgelos?
  1. Het jy die opdragte pligsgetrou uitgevoer? Indien nie, verduidelik.
  2. Het jy opgeruim nadat jy jou brood in die oond gesit het? Indien nie, verduidelik.
  3. Het jy alles self gedoen? Indien nie, waarmee het iemand jou gehelp, of is die werk onder julle groeplede verdeel?

8. Wat sou jy anders aangepak het? Skryf redes neer.

LU/AS 1.11
  1. EVALUERING VAN DIE FINALE PRODUK

Dit is nou jou kans om jou bedieningsvoorstel prakties voor te stel. Jy moet die brood aantreklik op ‘n skinkbord uitstal.

1. Watter kombuisgereedskap het jy alles nodig?

2. Opvoederassessering

Beantwoord die volgende vrae deur ‘n regmerkie in die toepaslike blokkie te maak.

1 2 3 4
a Volledigheid
b Aantreklikheid / Voorkoms
c Higiënies
d Smaak van brood
e Tekstuur van brood
Oorheersende kode

Wenke en aanbevelings

3. Is jy tevrede met jou finale produk? Hoe sal jy daarop kan verbeter?

LU/AS 1.10

EVALUERING VAN DIE MAAK VAN DIE BROOD

Die geur van varsgebakte brood sweef deur die lug. Almal is honger, maar voor ons eet, moet jy eers die onderstaande vraelys eerlik voltooi.

  1. Watter deel van die opdrag het jy die meeste geniet? Hoekom?
  2. Watter deel van die opdrag het jy die minste geniet? Hoekom?
  3. Wat was baie maklik? Motiveer.
  4. Wat was baie moeilik? Motiveer. Hoe het jy hierdie probleme opgelos?
  5. Het jy die opdragte pligsgetrou uitgevoer? Indien nie, verduidelik.
  6. Het jy opgeruim nadat jy jou brood in die oond gesit het? Indien nie, verduidelik.
  7. Het jy alles self gedoen? Indien nie, waarmee het iemand jou gehelp, of is die werk onder julle groeplede verdeel?

8.Wat sou jy anders aangepak het? Skryf redes neer.

LU/AS 1.11
  1. EVALUERING VAN DIE FINALE PRODUK

Dit is nou jou kans om jou bedieningsvoorstel prakties voor te stel. Jy moet die brood aantreklik op ‘n skinkbord uitstal.

1. Watter kombuisgereedskap het jy alles nodig?

2. Opvoederassessering

Beantwoord die volgende vrae deur ‘n regmerkie in die toepaslike blokkie te maak.

1 2 3 4
a Volledigheid
b Aantreklikheid / Voorkoms
c Higiënies
d Smaak van brood
e Tekstuur van brood
Oorheersende kode

Wenke en aanbevelings

3. Is jy tevrede met jou finale produk? Hoe sal jy daarop kan verbeter?

LU/AS 1.10

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 1
TEGNOLOGIESE PROSESSE EN VAARDIGHEDEDie leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur gepaste inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder die volgende doen :
Ondersoek:
1.2 vind uit oor bestaande produkte wat relevant vir ‘n probleem, behoefte of geleentheid is, en identifiseer en vergelyk die ontwerpaspekte daarvan (bv. vir wie dit is, waarvoor dit is, hoe dit lyk; waarvan dit gemaak is, hoe dit werk, of dit die omgewing sal affekteer);
1.3 voer, waar gepas, ‘n wetenskaplike ondersoek uit oor begrippe wat relevant vir ‘n probleem, behoefte of geleentheid is deur wetenskapprosesvaardighede te gebruik;
Ontwerp:
1.4 skryf of kommunikeer ‘n ontwerpopdrag vir die ontwikkeling van ‘n produk met betrekking tot ‘n gegewe probleem, behoefte of geleentheid en stel die tegnologiese doel van die oplossing duidelik;
1.5 stel minstens twee alternatiewe oplossings vir die probleem, behoefte of geleentheid voor wat duidelik met die ontwerpopdrag en met gegewe spesifikasies en besprekings (bv. mense, doel, veiligheid, omgewingsimpak, voorkoms) skakel, en teken dit aan;
Maak:
1.7 ontwikkel planne met besonderhede oor die stappe om dinge te maak, insluitend tekeninge of sketse wat help om die planne duidelik te stel;
1.8 kies en gebruik gepaste gereedskap en materiaal om produkte te maak deur die gekose materiaal af te meet, uit te merk, te sny of te skei, te vorm of te vervorm, aan mekaar te heg, te las of saam te voeg, en af te rond;
1.9 werk doeltreffend en veilig;
Evalueer:
1.10 evalueer die produk volgens die ontwerpopdrag en gegewe spesifikasies en besprekings (bv. mense, doel, omgewingsimpak, veiligheid, voorkoms), en stel verbeteringe en wysigings voor, indien nodig;
1.11 evalueer die aksieplan wat gevolg is en stel verbeteringe en wysigings voor, indien nodig;
Kommunikeer:
1.12 maak gepaste sketse (bv. tweedimensionele sketse van idees met byskrifte, uitgebreide tekeninge van finale oplossing en tekeninge met afmetings) om verskillende inligting gepas en doeltreffend te kommunikeer.

Questions & Answers

Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
what is biology
Victoria Reply
what is biology
Abraham
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Tegnologie graad 6. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11004/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Tegnologie graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask