<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
9.1
(a) skerp / acute
(b) regte / right
(c) stomp / obtuse
(d) gestrekte / straight
(e) inspringende / reflex
(f) 0mwenteling / revolution
9.2
(a) 37°
(b) 128°
(c) 60°
(d) 90°
(e) 120°
(f) 87°
(b) Die lengte van die lyne het niks te doen met die grootte van die hoeke nie.
The length of the lines has nothing to do with the size of the angles.
.
E : 090°
SE : 133°
S : 180°
12.3 C : 125° F : 070°
E : 250° K : 295°
W : 190°
12.4
9. KOM ONS HERSIEN
Wanneer lyne saamgevoeg word, word hoeke gevorm.
9.1 Werk in groepe van drie. Kyk watter groep die eerste die korrekte name van die volgende hoeke gan gee!
.2 Skat die groottes van die volgende hoeke. Meet dit dan met jou gradeboog en voltooi die tabel.
º
HOEK | GESKAT | GEMEET | |
a) | 1 | _____________ | _____________ |
b) | 2 | _____________ | _____________ |
c) | 3 | _____________ | _____________ |
d) | 4 | _____________ | _____________ |
e) | 5 | _____________ | _____________ |
f) | 6 | _____________ | _____________ |
9.3 Teken die volgende groottes hoeke met behulp van jou gradeboog.
a) 49°
b) 97°
c) 196°
d) 216°
9.4 KOPKRAPPER!
a) Watter hoek is die grootste: a of b?
b)
_____________________________________________________________________
b) Wat lei jy hieruit af? ___________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
9.5 ONTHOU!
Die grootte van ’n hoek word bepaal deur die hoeveelheid draaiing om die hoekpunt .
λ PUNT |
Aantal punte saam vorm ’n |
|
LYN |
Lyne saam gee |
|
HOEKE |
Hoeke saam gee |
|
FIGURE |
11. KOPKRAPPER!
Kyk wat is die kleinste aantal reguit lyne waarmee jy die punte hier langsaan kan verbind SONDER om jou potlood op te tel!
(Kan jy dit met drie lyne doen?)
12. HOEKE EN NAVIGASIE
12.1 Het jy geweet?
In die skeep- en lugvaart word rigting altyd aangedui in terme van die hoek wat die roete kloksgewys (regs om) met die noordlyn maak.
Die noordlyn is 0 grade.
Die rigting word altyd deur drie syfers aangedui. ’n Rigting van 26 grade word geskryf as 026 grade.
12.2 Kyk goed na die magnetiese kompas. ’n Kompasnaald wys altyd Noord. Skryf nou die volgende rigtings in grade:
NO : ____________________
O : ____________________
SO : ____________________
S : ____________________
12.3 Kyk na die radarskerm van die boot. Skryf die rigting van die volgende bote in grade:
C : ____________________
E : ____________________
F : ____________________
K : ____________________
W : ____________________
Leeruitkomste 4: Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.
Assesseringstandaard 4.8: Dit is duidelik wanneer die leerder hoeke klassifiseer as ‘n skerphoek, regte hoek, stomphoek, gestrekte hoek, inspringende hoek of omwentelingshoek;
Assesseringstandaard 4.9: Dit is duidelik wanneer die leerder hoeke met ‘n gradeboog akkuraat tot een graad skat, vergelyk, meet en teken.
Leeruitkomste 3: Die leerder is in staat om eienskappe van en verwantskappe tussen twee-dimensionele vorms en drie-dimensionele voorwerpe in ‘n verskeidenheid oriëntasies en posisies te beskryf en voor te stel.
Assesseringstandaard 3.8: Dit is duidelik wanneer die leerder posisie/ligging op koördinaatstelsels (geordende roosters) en kaarte bepaal.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 7' conversation and receive update notifications?