<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Meting

Area (oppervlakte) van poligone

  1. Area van driehoek: 1 2 × basis × loodregte hoogte
  2. Area van trapesium: 1 2 × (som van (parallelle) sye) × loodregte hoogte
  3. Area van parallelogram en rombus: basis × loodregte hoogte
  4. Area van reghoek: lengte × breedte
  5. Area van vierkant: sylengte × sylengte
  6. Area van sirkel: π x radius 2

Khan akademie video oor area en omtrek

Khan akademie video oor area van ʼn sirkel

Vind die area van die volgende figure:

  1. Ons moet eers vir BE, die loodregte hoogte van die parallelogram vind. Ons kan Pythagoras gebruik om dit te doen:
    BE 2 = AB 2 AE 2 BE 2 = 5 2 3 2 BE 2 = 16 BE = 4
  2. Ons pas die formule vir die area van ʼn parallelogram toe om die berekening te doen:
    Area = h × b = 4 × 7 = 28

Poligone

  1. Sê of die bewering WAAR of VALS is in elk van die gevalle hieronder. Indien die bewering vals is, gee ʼn teen-voorbeeld om dit te staaf:
    1. Alle vierkante is reghoeke.
    2. Alle reghoeke is vierkante.
    3. Alle pentagone is gelykvormig.
    4. Alle gelyksydige driehoeke is gelykvormig.
    5. Alle pentagone is kongruent.
    6. Alle gelyksydige driehoeke is kongruent.
  2. Vind die areas vir elk van die gegewe figure. Onthou area word gemeet in vierkante eenhede (cm 2 , m 2 , mm 2 ).

Reghoekige prismas en silinders

In hierdie afdeling leer ons hoe om die oppervlakarea (buite-oppervlakte) en volume van reghoekige prismas en silinders te bereken. ʼn Reghoekige prisma is ʼn veelhoek wat uitgerek word in ʼn kolom sodat die hoogte van die kolom reghoekig tot sy basis is. ʼn Vierkantige prisma het ʼn vierkantige basis en ʼn driehoekige prisma het ʼn driehoekige basis.

Voorbeelde van ʼn vierkantige prisma, ʼn driehoekige prisma en ʼn silinder

Dit is eenvoudig om die oppervlakarea en volume van prismas te bereken.

Oppervlakarea

Die term oppervlakarea verwys na die totale area van die oppervlak aan die buitekant van die prisma. Dit is makliker om te verstaan as ʼn mens aan die prisma dink as ʼn soliede voorwerp.

As jy die prismas in [link] bestudeer, sal jy sien dat die boonste syvlak van die prisma ʼn eenvoudige veelhoek is. Die driehoekige prisma het twee syvlakke wat driehoekig is en drie syvlakke wat reghoekig is. Om die oppervlakarea van ʼn prisma te bereken moet die oppervlak van elke syvlak bereken word en bymekaar getel word. ʼn Silinder bestaan uit twee sirkelvormige syvlakke en ʼn reghoekige kolom.

Oppervlakarea van Prismas

Bereken die area van elke syvlak en tel die areas bymekaar om die oppervlakarea van die prisma te bereken. Bepaal eers wat die regte vorm is van elke syvlak en bereken dan die area van daardie syvlak. Die oppervlakarea van die prisma is gelyk aan die som van die oppervlakareas van al die syvlakke.

Bespreking: oppervlakareas

In pare, bestudeer die volgende prismas saam met die diagram wat langs elke prisma vertoon word en verduidelik watter oppervlakareas elke prisma het. Verduidelik vir jou maat hoe elke diagram verband hou met die gepaardgaande prisma.

Aktiwiteit: oppervlakarea

Soek ʼn prentjie of neem ʼn foto van ʼn gebou wat nie ʼn eenvoudig gedefinieërde vorm het nie (byvoorbeeld een wat nie net ʼn reghoek is nie). Soek vir ʼn kasteel met torings of ʼn huis met gewels of ʼn stoep. Veronderstel jy moet die buitekant van die gebou verf. Hoeveel verf sal jy benodig? Dink aan dit wat jy geleer het omtrent oppervlakarea van poligone. Kan jy reëlmatige poligone in jou prent/foto vind en hulle gebruik om die oppervlakarea te bereken?

Questions & Answers

what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]. OpenStax CNX. Aug 04, 2011 Download for free at http://cnx.org/content/col11328/1.4
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Siyavula textbooks: wiskunde (graad 10) [caps]' conversation and receive update notifications?

Ask