Rangskik die data van kleinste na grootste, of van grootste na kleinste.
Tel die hoeveelheid datawaardes in die datastel.
Deel die hoeveelheid datawaardes deur vier. Die resultaat is dan die hoeveelheid datawaardes per groep.
Bepaal die datawaardes wat ooreenstem met die eerste, tweede en derde kwartiele deur die hoeveelheid datawaardes per kwartiel te gebruik.
Wat is die kwartiele van
?
Daar is 12 waardes in die datastel.
1
3
5
8
9
12
24
25
28
30
41
50
Die eerste kwartiel verskyn tussen dataposisies 3 en 4 en dit is die gemiddeld van datawaardes 5 en 8. Die tweede kwartiel verskyn tussen posisies 6 en 7 en dit is die gemiddeld van datawaardes 12 en 24. Die derde kwartiel verskyn tussen posisies 9 en 10 en dit is die gemiddeld van die datawaardes 28 en 30.
Die eerste kwartiel = 6,5. (
)
Die tweede kwartiel = 18. (
)
Die derde kwartiel = 29. (
)
Interkwartielvariasiewydte
Interkwartielvariasiewydte
Die interkwartielvariasiewydte is 'n maatstaf wat inligting verskaf aangaande die verspreiding van 'n datastel. Dit word bereken deur die eerste kwartiel van die derde kwartiel af te trek en dit gee die variasiewydte van die middelste helfte van die datastel. Dit sny dan basies die laagste en hoogste kwartiele af, naamlik
.
Die half-interkwartielvariasiewydte is helfte van die interkwartielvariasiewydte, naamlik
'n Klas van 12 studente skryf 'n toets en na die toets lyk die punte soos volg: 20, 39, 40, 43, 43, 46, 53, 58, 63, 70, 75, 91. Vind die variasiewydte, kwartiele en die interkwartielvariasiewydte.
20
39
40
43
43
46
53
58
63
70
75
91
Die variasiewydte = 91 - 20 = 71. Dit sê vir ons dat die punte redelik wyd versprei is.
naamlik
naamlik
naamlik
Die kwartiele is 41,5, 49,5 en 66,5. Hierdie kwartiele sê vir ons dat 25
van die punte is minder as 41,5; 50
van die punte is minder as 49,5 en 75
van die punte is minder as 66,5. Hulle sê ook vir ons dat 50
van die punte lê tussen 41,5 en 66,5.
Die interkwartielvariasiewydte = 66,5 - 41,5 = 25. Dit sê vir ons dat die wydte van die middelste 50
van die datawaardes is 25.
Die half-interkwartielvariasiewydte =
= 12,5
Persentiele
Persentiele
Persentiele is die 99 datawaardes wat 'n datastel in 100 groepe deel.
Die berekening van persentiele is identies met die berekening van kwartiele, behalwe dat die doel is om die datastel in 100 groepe te deel in plaas van 4 groepe soos by kwartiele.
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,