<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.1 24; 48; 64; 32; 120; 16; 96; 88

1.2 36; 18; 45; 81; 54; 63; 108;

1.3 36; 24; 48; 144; 60; 120; 96; 108;

2.1 27

2.2 68,5

2.3 10

2.4 6

2.5 +

2.6 54

2.7 7

2.8 300

2.9 300

2.10 984

2.11 8

2.12 43

2.13 112

2.14 72

2.15 134

2.16 4

2.17 132

2.18 84

2.19 3 600

2.20 7 000

3.1 10 000

3.2 10 000

3.3 10 000

3.4 10 000

4. 1 000; 10 000

5.

(i) drie en twintigduisend negehonderd en agtien

(ii) sewe en veertigduisend en sewe

6.

6.1 A: 10 000

B: 12 500

C: 14 000

D: 16 500

E: 18 000

7.

7.1 10

7.2 100

7.3 1 000

7.4 60 000

7.5 100

7.6 10

7.7 36 567

7.8 16 824

7.9 3 612

7.10 10 000

Leerders afdeling

Inhoud

Aktiwiteit: om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk [lo 1.3]

Om korrek te kan bereken [lo 1.8]

Om vaardighede in hoofreken te verbeter [lo 1.9]

1. As jy jou tafels baie goed ken, is dit baie makliker om te vermenigvuldig en te deel, veral met groter getalle. Werk saam met ‘n maat. Kyk hoe vinnig julle die korrekte visse wat by die x-tafels pas, kan vang deur dit netjies in te kleur.

1.1 8× tafel - groen

1.2 9× tafel - blou

1.3 12× tafel - geel

2. Kom ons kyk nou eers of jy jou vaardighede in hoofreken kan verbeter! Werk op jou eie en voltooi die volgende hoofrekentoets so vinnig en korrek moontlik! In Wiskunde beteken hakies: “doen daardie stukkie eerste”.

2.1 14 + 9 + 4 = _________________

2.2 Halveer 137: _________________

2.3 30 × _________________ = 3000

2.4 (42 ÷ _________________) + 9 = 16

2.5 567 _________________ 23 = 590

2.6 9 × 6 = _________________

2.7 _________________ × 8 = 56

2.8 _________________ - 15 = 285

2.9 80 + 65 + 155 = _________________

2.10 1 003 - 19 = _________________

2.11 72 ÷ 9 = _________________

2.12 (5 × 6) + 13 = _________________

2.13 108 ÷ _________________ = 8

2.14 _________________ ÷ 12 = 6

2.15 Verdubbel 67: _________________

2.16 (5 × _________________) - 9 = 11

2.17 11 × 12 = _________________

2.18 _________________ ÷ 7 = 12

2.19 Rond af tot die naaste 100: 3 550 _________________

2.20 Rond af tot die naaste 1 000: 7 299_________________

Kleur in:

My vorige hoofrekenpunt was: BETER SWAKKER DIESELFDE

3. In hierdie aktiwiteit is dit ook nodig dat jy weer na die waarde en plekwaarde van elke syfer sal kyk. Werk saam met ’n maat en kyk of jul die volgende vrae kan antwoord:

3.1 Watter getal is 1 meer as 9 999?_________________________________

3.2 Watter getal is 10 meer as 9 990?________________________________

3.3 Watter getal is 100 meer as 9 900?_______________________________

3.4 Watter getal is 1 000 meer as 9 000?______________________________

3.5 Die getal 10 000 is 10 meer as __________________________________

4 Kom ons kyk of julle reg was!

TIENDUISENDE

ONTHOU JY NOG?

10 ene = 10 × 1 = 10

10 tiene = 10 × 10 = 100

10 honderde = 10 × 100 = 1 000

4. Kan jy nou die volgende voltooi?

10 duisende = 10 × ......................... = .........................

In die notasiekolom lyk dit so:

× 10 × 10 × 10 × 10
Tienduisende Duisende Honderde Tiene Ene
TD D H T E
10 000 1 000 100 10 1
10 × 10 × 10 × 10 10 × 10 × 10 10 × 10 10 × 1 1 × 1
÷ 10 10 ÷ 10 ÷ 10

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 5. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10993/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask
Marion Cabalfin
Start Test
Marion Cabalfin
Start Quiz
Marion Cabalfin
Start Quiz
Keyaira Braxton
Start Exam
Savannah Parrish
Start Exam