Bring ‘n ou koevert saam skool toe. Maak dit versigtig oop en kyk hoe dit aanmekaar gesit is.
‘n Oopgevoude koevert lyk amper soos ‘n ruit (‘n meetkundige figuur met vier sye wat ewe lank is). Al verskil is dat een van die hoeke afgeknip of afgesny is en vier insnydings is aangebring sodat die koevert mooi kan toevou!
Jy moet al die prosesse (
a – h ) gebruik.
Besluit vooraf hoe jy die verskillende dele van die koevert gaan heg. (Jy kan dit met ‘n skoon A4-blad inoefen.)
Jy mag die mate van die koevert aanpas vanaf meegaande voorbeeld.
a)
Plaas die
vierkant voor jou soos hierbo aangetoon.
Bring die letters
a, b, c, d aan op die hoeke.
b)
Meet die afstande soos aangedui en trek die twee
ligte, horisontale lyne.
c)
Meet die afstande soos aangedui en trek liggies die twee
vertikale lyne.
Nommer die hoeke 1, 2, 3, 4.
d)
Trek harde lyne by
a ,1; 1,
b ;
b ,2; 2,
c ;
c ,3, ens.
Trek
kruisies om die
afval aan te dui.
Trek strepies op lyne 1,2; 2,3, ens. Om die
voulyne aan te dui, gebruik ‘n skerp potlood.
e)
Kontrolepunt
Kom wys vir my.
Knip met ‘n
veiligheidskêrtjie op lyne
a 1,
b 1,
b 2,
c 2, ens.
Gooi die afvalstukkies in die vullisblik.
f)
Gebruik ‘n
veiligheidsliniaal en ‘n
skerp voubeen om die voulyne te stryk.
Druk die liniaal styf vas.Staan wanneer jy die voubeen gebruik.
g)
Vou eers punt
b na die binnekant, dan punt a en laastens punt
c .Gaan vra jou onderwyser om jou te wys watter puntjies afgesny moet word.
h)
Trek 'n ligte lyntjie om aan te dui waar, en tot waar, jy gom moet smeer.
Te veel gom sal onnet wees, omdat dit uitpeul.Vryf alle hoekies en rande plat.
Assessering
Leeruitkoms 1: tegnologiese prosesse en vaardighede
Die leerder is in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe te pas deur toepaslike inligtings- en kommunikasietegnologie te gebruik.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder:
1.1 uitvind, met hulp, oor die agtergrondkonteks (bv. mense, omgewing) wanneer ‘n probleem, behoefte of geleentheid gegee word;
1.7 ’n kort beskrywing gee van ‘n plan om iets te maak en die hoofstappe noem;
gepaste gereedskap en materiaal gebruik om produkte te maak deur eenvoudige vorms in ‘n verskeidenheid soorte materiaal af te meet, uit te merk en te sny, en dit deur middel van verskeie tegnieke aan mekaar te heg of te las;
netjies en veilig werk.
Questions & Answers
Discuss the differences between taste and flavor, including how other sensory inputs contribute to our perception of flavor.
The lymphatic system plays several crucial roles in the human body, functioning as a key component of the immune system and contributing to the maintenance of fluid balance. Its main functions include:
1. Immune Response: The lymphatic system produces and transports lymphocytes, which are a type of
asegid
to transport fluids fats proteins and lymphocytes to the blood stream as lymph
Anatomy is the study of the structure of the body, while physiology is the study of the function of the body. Anatomy looks at the body's organs and systems, while physiology looks at how those organs and systems work together to keep the body functioning.
Enzymes are proteins that help speed up chemical reactions in our bodies. Enzymes are essential for digestion, liver function and much more. Too much or too little of a certain enzyme can cause health problems
Kamara
yes
Prince
how does the stomach protect itself from the damaging effects of HCl
the normal temperature is 37°c or 98.6 °Fahrenheit is important for maintaining the homeostasis in the body
the body regular this temperature through the process called thermoregulation which involves brain skin muscle and other organ working together to maintain stable internal temperature