<< Chapter < Page Chapter >> Page >

4. Jy het die _____________ aan die _____________ beet.

5. As die kat weg is,

Dit is interessant hoeveel keer daar van ’n kat gepraat word. Probeer vyf ander idiome waarin ’n kat ’n rol speel, neerskryf.

LU 6.1

Aktiwiteit 5:

Om feite oor uitdagende onderwerpe akkuraat en samehangend oor te dra deur ’n verskeidenheid feitelike tekssoorte te gebruik

Opdrag:

  • Jou mondelingopdrag vir hierdie kwartaal is om so ’n bedreigde spesie na te vors en dan ’n mondeling van so 3 minute daaroor te doen.
  • Onthou, jy moet goeie navorsing doen en dit moet saam met jou finale mondeling in jou portefeulje geliasseer word.
  • Jou onderwyser sal vir jou ’n matriks gee waarvolgens jy beoordeel gaan word.
LU 2.2

Assessering

LU 2 PRAAT
Die leerder is in staat om vrymoedig en doeltreffend in gesproke taal binne ‘n wye verskeidenheid situasies te kommunikeer
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit word bewys as die leerder:
2.2 idees, feite en menings oor uitdagende onderwerpe akkuraat en samehangend oordra deur ‘n verskeidenheid feitelike, mondelinge tekssoorte te gebruik.
LU 3 LEES EN KYK
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer
Dit word bewys as die leerder:
3.1 ‘n wye verskeidenheid tekssoorte lees, persoonlike reaksies vergelyk en gemotiveerde aanbevelings vir ander gee;
3.4 begrip van ‘n wye verskeidenheid informatiewe tekste toon: hoofgedagtes identifiseer en opsommings maak, idees evalueer, die geldigheid van argumente beoordeel, verskillende standpunte bespreek, en tussen menings en feite onderskei;
3.5 verskillende tekssoorte bespreek en verduidelik hoe die hoofkenmerke daarvan tot die funksie van die teks bydra;
3.8 krities op tekste reageer.
LU 4 SKRYF
Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingsryke tekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf
Dit word bewys as die leerder:
4.1 ‘n wye verskeidenheid verbeeldingsryke tekste skryf om die kreatiewe, kritiese en speelse gebruik van taal te verken deur die skryf van gedigte en briewe;
4.2 ‘n verskeidenheid feitelike skriftelike en multimodale tekste vir verskeie doeleindes lewer deur waar gepas, visuele beelde en ontwerpe in die volgende te gebruik: boodskappe, verslae oor aktuele sake, advertensies, plakkate, boek- en filmresensies, ooggetuieverslae, koerantberigte, cv’s, persbriewe, aansoekbriewe, dekbriewe, agenda en notule van vergaderings;
4.4 die skryfproses onafhanklik en met gemak gebruik om tekste te skep.
LU 6 Taalstruktuur en-Gebruik
Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer
Dit word bewys as die leerder:
6.1 met woorde werk:
  • spelreëls en –strategieë, eie spellys vir moeilike woorde, gebruik van hoofletters en skryftekens, die woordeboek en tesourus gebruik, afleiding, samestelling en alledaagse voor- en agtervoegsels gebruik om woordeskat uit te brei, woordfamilies en woorde oor dieselfde onderwerp gebruik om woordeskat uit te brei, die leen van woorde deur tale en die ontstaan van nuutskeppings verstaan, sinonieme, antonieme, homonieme, homofone, paronieme verstaan en gebruik, alledaagse afkortings en anonieme gebruik.;
6.2 met sinne werk:
  • voornaamwoorde, hoofwerkwoorde, medewerkwoorde en deelwoorde, adjektiewe, bywoorde, voegwoorde, determineerders, telwoorde, tussenwerpsels, voorsetsels, grammatikale verskil tussen die funksie van sinsoorte, gebruik van sinsdele soos onderwerp, gesegde, direkte en indirekte voorwerp, bywoordelike en byvoeglike bepalings, hoofsinne en bysinne, tydsvorme, woordorde, aktiewe en passiewe vorm, verandering van sinne van direkte na indirekte rede en andersom, ontkennende vorm, punktuasie.

Memorandum

AKTIWITEIT 1

Begripstoets

1. Hy het van ‘n bakkie geval.

2. Mnr. Pieter Mostert en sy vrou.

3. Hy was 30 jaar lank ‘n natuurbewaarder.

4. Hy was deel van 92 reptiele wat daar ten toon gestel is.

5. Hy sou van ontwatering sterf.

6. Hulle het ‘n opgestopte krokodil in sy hok gesit.

7.1 Onwaar. “maar een maal nie ‘n vriendelike geaardheid nie”.

7.2 Onwaar: “vanuit Omaruru.”

7.3 Waar: “Die snaaksste ding wat hom al oorgekom het.”

8.1 die regte, egte krokodil

8.2 Die groot avonturier Indiana Jones is ‘n rolprentfiguur wat allerhande avonture beleef.

8.3 Crocodile Dundee is ‘n Australiese rolprentfiguur wat krokodille vang en met hulle omgaan asof hulle skadelose diere is.

9.1 vrygesel

9.2 vermoedelik

AKTIWITEIT 2

Opsomming

Enige 7 feite

1. ‘n Paar krokodille bly al jare lank naby Scottburgh in Natal.

2. Hulle lewe vreedsaam saaam met die mense.

3. Kanovaarders sien hulle dikwels.

4. Party inwoners voer hulle.

5. In 1998 het vloedwater ‘n heining van Crocworld vernietig.

6. Klein krokkies het toe rivier-af ontsnap.

7. Natuurbewaring het ‘n hok gebou om hulle te probeer vang.

8. As hulle nie gevang word nie, moet hulle geskiet word.

9. Slegs een tweemeterlange krok is gevaarlik.

10. Die Toerismeraad wil eerder net waarskuwingsbordjies opsit.

AKTIWITEIT 3

Stelwerk

  • Verskaf die matriks vooraf.

Onthou . Prosesskryf moet plaasvind. U moet dus seker maak dat elke leerder rofweg skryf, dan moet ‘n maat redigeer. U kan ook ‘n paar vinnig redigeer en dan word die finale poging geskryf.

AKTIWITEIT 4

Taalaspekte: Die oewerkonyn

Intesiewe vorm:

1. splinternuwe

2. blitsvinnig

3. doodnatuurlik

4. bloedrooi

Trappe van vergelyking:

1. min - minder- minste / baie - minder - minste

2. langer - langste

Sinonieme:

1. versigtig

2. skaam / sku

3. belangstellende / simpatieke

4. skatting

5. tuiste

Idiome:

1. Hy het te veel tiermelk gedrink. Hy is besope.

2. Hy het die hart van ‘n leeu. Hy is baie dapper.

3. Hy maak nie hond haaraf met daardie werk nie. Hy kry dit nie gedoen nie.

4. As die kat weg is, is die muis baas. Wanneer die baas nie daar is nie, doen die werkers net wat hulle wil.

5. Jy het die kat aan die stert beet. Jy verstaan iets verkeerd.

Voorbeelde van katidiome:

  • Die kat uit die sak laat. Die geheim verklap
  • Hy verbeel hom hy is die kat se snorbaard. Hy het ‘n baie hoë dunk van homself.
  • Om iemand te behandel asof hy iet is wat die kat aangedra het. Om hom sleg te behandel.
  • Hy kyk die kat uit die boom uit. Hy kyk die saak eers goed deur.
  • ‘n Kat in die sak gekoop. ‘n Slegte kopie gemaak.

AKTIWITEIT 5: Mondeling

  • Help die leerders met die navorsing. Ek dink aan die wildehond, bastergemsbok, ratel, ietermagô, erdvark, berghaan, swartrenoster, bromvoël en die kraanvoël.
  • Wys aan die leerders hoe die matriks lyk waarvolgens hulle beoordeel gaan word.
  • Alle navorsing, flitskaarte ens. moet onder mondeling in die portefeulje geliasseer word.

Questions & Answers

what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
cell is the building block of life.
Condoleezza Reply
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 9. OpenStax CNX. Sep 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11058/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask