<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Memorandum

Aktiwiteit 1 (b)

lugpassasiers

SAL

passasiers

kaptein

alkohol

vliegtuig

waarskuwing

beboet

passasiers

(d) klant

gegooi

hand

24-jarige

landdroshof

polisieman

kafee

dwelms

geweier

geveg

Aktiwiteit 2

(i) Omdat die boetes nie as afskrikmiddel dien nie.

(ii) Dit verswak mense se reaksietyd aansienlik.

(iii) ‘n Gedagte wat ‘n mens bang maak.

Hierdie maand.

Al hoe meer tieners het die gebruik van motors.

(iv) Hul gesindheid.

(v) Die dodetal neem jaarliks toe omdat mense dink dat hulle nooit in ‘n ongeluk betrokke sal raak nie, en dus nie verkeersreëls gehoorsaam nie.

(vi) Dit kan noodlottig wees as ‘n mens sterk drank inneem voordat jy bestuur.

Een of twee drankies gedrink.

Slegte nuus.

Aktiwiteit 3 Eie ontwerp.

Aktiwiteit 4

Paragraaf 1

  • Jan Taljaard het na die Nigeriese konneksie gaan kyk wat volgens alle getuienis nie net die Suid-Afrikaanse dwelmhandel oorneem nie, maar ook nuwe markte skep.

Paragraaf 2

  • Hulle verkoop eintlik dwelms.

Paragraaf 3

  • Navorsers en mededingers is meer op die man af en sê dis die Nigeriërs.

Paragraaf 4

  • ... die groepe se vaardighede en veral beplanningsvermoë hulle in ‘n eie klas misdadigers plaas.

Paragraaf 5

  • Luidens die verslag beheer Nigeriërs nie net die kokaïen- en heroïenmarkte in Suid-Afrika nie, maar het hulle die markte in groot mate geskep.

Paragraaf 6

  • Vir die tiener was die versoeking om grootmeneer tussen sy maats te speel, net te groot en hy het dit gevat.

Paragraaf 7

  • Binne ‘n week het die handelaar dus ‘n nuwe mark geskep.

Paragraaf 8

  • Handelaars verskaf aanvanklik kosteloos dwelmmiddels, m.a.w. hul sorg dat die kraantjie aanvanklik oop bly totdat ‘n mark geskep is, ...

Paragraaf 9

  • Kokaïen is nou, naas dagga en Mandrax, die gewildste dwelm in Kaapstad en die voorkoms daarvan die hoogste in die Moederstad.

Paragraaf 10

  • Na raming verteenwoordig wit tieners sowat 90% van die heroïengebruikers in die land.

Aktiwiteit 5

  1. pa’s en ma’s
  2. oumas

oupas

kommas

sofas

dahlias

kameras

(i) op die eerste lettergreep van elk woord

(ii) pa’s

ma’s

karba’s

hoera’s

yamaha’s

(iii) op die laaste lettergreep

(iv) Wanneer ‘n woord op ‘n a eindig, word die meervoud soos volg bepaal:

As die a onbeklemtoon is (“kort” a ), voeg ‘n mens net ‘n s by. Indien die a beklemtoon is (‘n “lang” a ), kry die woord in die meervoud ‘n ‘s .

(v) Die eerste lettergreep word beklemtoon, en nie die laaste een ( a ) nie. Dis ‘n “kort”, onbeklemtoonde a .

(c) Bewering dat ‘n mens op die oomblik toe ‘n misdaag gepleeg is, op ‘n ander plek was.

(i) alibi’s

(ii) ski’s

taxi’s

rabbi’s

sari’s

(iii) Die vokaal ( i ) aan die einde van die woord is ‘n “skep” i (ie-klank). Indien daar slegs ‘n s bygevoeg word, sou dit die uitspraak belemmer. Dis m.a.w. ook ‘n beklemtoonde i .

(iv) Ja

  1. foto’s

(i) Hulle sal almal ‘n afkappingsteken (‘ s ) hê.

(ii) kano’s

eggo’s

kommando’s

dinamo’s

(iii) Woorde wat op ‘n beklemtoonde (“lang”) o eindig, kry ‘s . Slegs ‘n s sou die uitspraak belemmer, want dit sou ‘n kort, onbeklemtoonde o -klank impliseer.

(v) balju’s

skadu’s

(vi) ‘s

Aktiwiteit 6

(i) werkwoord (is gewaarsku = werkwoord)

(ii) ernstig – hoe?

Kaapse Skiereiland – waar?

gister – wanneer?

(iii) Almal moet hiernatoe kom om kos te kry.

Ons moes agtertoe skuif om voor plek te maak.

Hulle het soontoe gegaan om rugby te speel.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 6. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10995/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask