<< Chapter < Page Chapter >> Page >

CityROCK in Kaapstad spog met ’n klimoppervlakte van 400 m2. Vra ( 7 .  Ma en Pa; ma en pa) om jou ( 8 .  onmidellik; onmiddelik; onmiddellik) soontoe te neem! Hier kry jy verskillende klimroetes wat met verskillende ( 9 .  klere; kleure) gemerk is vir beginners en ander ervare klimmers.

Ervare ( 10 .  help; hulp) is te alle tye byderhand om krisisse te voorkom en die veiligheid van die klimmers te verseker. Maar wees verseker daar is ge­noeg aksie om die adrenalien te laat borrel. Nog ’n bonus is die feit dat die Kaapse weer nie kan inmeng in klimmers se naweekplanne nie!

Aangepas uit: Klein Burger , 5 Mei 2003

1 . Kies die korrekte spelling.

2 . Kies die korrekte spelling.

3 . Voltooi die uitdrukking.

4 . Watter een is korrek?

5 . Hoe word ons land gespel?

6 . Verskaf een woord.

7 . Met of sonder die hoofletters?

8 . Kies die korrekte spelling.

9 . Watter een is dit?

  1. Watter een is dit?
LU 6.1

Assessering

LU 3 LEES EN KYK
Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer
Dit word bewys as die leerder:
3.1 ‘n wye verskeidenheid tekssoorte lees, persoonlike reaksies vergelyk en gemotiveerde aanbevelings vir ander gee;
3.4 begrip van ‘n wye verskeidenheid informatiewe tekste toon: hoofgedagtes identifiseer en opsommings maak, idees evalueer, die geldigheid van argumente beoordeel, verskillende standpunte bespreek, en tussen menings en feite onderskei;
3.5 verskillende tekssoorte bespreek en verduidelik hoe die hoofkenmerke daarvan tot die funksie van die teks bydra;
3.8 krities op tekste reageer.
LU 6 Taalstruktuur en-Gebruik
Die leerder ken en is in staat om die klanke, woordeskat en grammatika van die taal te gebruik om tekste te skep en te interpreteer
Dit word bewys as die leerder:
6.1 met woorde werk:
  • spelreëls en –strategieë, eie spellys vir moeilike woorde, gebruik van hoofletters en skryftekens, die woordeboek en tesourus gebruik, afleiding, samestelling en alledaagse voor- en agtervoegsels gebruik om woordeskat uit te brei, woordfamilies en woorde oor dieselfde onderwerp gebruik om woordeskat uit te brei, die leen van woorde deur tale en die ontstaan van nuutskeppings verstaan, sinonieme, antonieme, homonieme, homofone, paronieme verstaan en gebruik, alledaagse afkortings en anonieme gebruik.;
6.2 met sinne werk:
  • voornaamwoorde, hoofwerkwoorde, medewerkwoorde en deelwoorde, adjektiewe, bywoorde, voegwoorde, determineerders, telwoorde, tussenwerpsels, voorsetsels, grammatikale verskil tussen die funksie van sinsoorte, gebruik van sinsdele soos onderwerp, gesegde, direkte en indirekte voorwerp, bywoordelike en byvoeglike bepalings, hoofsinne en bysinne, tydsvorme, woordorde, aktiewe en passiewe vorm, verandering van sinne van direkte na indirekte rede en andersom, ontkennende vorm, punktuasie.

Memorandum

AKTIWITEIT 1

1.1 uithouvermoë

1.2 oordeelsfout

1.3 pootjies

1.4 wêreld

1.5 Suid-Afrika

1.6 binnenshuise

1.7 Ma en Pa

1.8 onmiddellik

1.9 kleure

1.10 hulp

  • [Maak seker dat die leerder ook die ander nie-korrekte moontlikhede ken.]

AKTIWITEIT 2

1.1 verhoë

1.2 markte

1.3 rûe

1.4 loopbane

2.1 doodskaam

2.2 smoorkwaard

3.1 losbandiglosse sedes

3.2 agteraf iemand te na kom

3.3 die laaste verkeerde ding wat jou laat optree teen iets/iemand

3.4 ’n passiebaie lief daarvoor

4.1 verjaag

4.2 dink / glo

4.3 verskriklike / aaklige / ongelukkige

4.4 bakleiery / onderonsie / rusie

5.1 suggestie

5.2 trauma

5.3 aggressie

6.1 Suggestiewe bewegings word (deur haar) gemaak.

6.2 Haar ma is deur haar pa aangerand.

6.3 Sy is deur twee vriende in die rug gesteek.

6.4 ’n Voorliefde vir drank is (deur haar) ontwikkel.

7.1 Haar bestuur het ’n terterige beeld aan haar opgedwing.

7.2 Hulle / Fotograwe neem haar af met bottels bier in die hand.

8.1 Christina sê dat sy nog baie kwaad is oor dinge wat gebeur het en dat sy baie aggressief oor sekere dinge kan raak.

8.2 . . . sê dat Christina niks van haar beeld hou nie. Die beeld is aan haar opgedwing.

9.1 Die vriende sê: “Christina is eintlik baie skaam. Sy het seergekry toe sy jonger was.”

10.1 Nee, sy het nie meer ’n senu-ineenstorting nie.

10.2 Nee, sy is nog nooit met drank in die hand afgeneem nie.

11.1 kleure van die reënboog

11.2 Die miere hou van suiker.

12.1 Die beeld is ’n kunswerk.

12.2 Reken die totaal uit!

12.3 Jy gaan uitval. Hou vas!

12.4 Die reël geld vir almal.

12.5 Die strooi(tjie) is geknak.Jy praat strooi, man.

13.1 Alhoewel sy ’n rowwe beeld het, is sy eintlik baie skaam en sensitief. Sy het ’n rowwe beeld, alhoewel sy eintlik baie skaam en sensitief is.

13.2 Sy het traumatiese kinderjare gehad; dus het sy ’n aggressiewe persoonlikheid.

Questions & Answers

what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 9. OpenStax CNX. Sep 14, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11058/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 9' conversation and receive update notifications?

Ask