<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Kuns en kultuur

Graad 6

Uitdrukking en kommunikasie

Module 6

Om die belangrikheid van rituele te verduidelik

DRAMA

In hierdie module gaan ons kyk na die ritueel, en dan meer spesifiek, die huwelikseremonie.

Aktiwiteit 1:

Om die belangrikheid van rituele te verduidelik

[lu 4.3]

NAVORSING

Oefening 1: projek

  • Doen navorsing oor ‘n ritueel van jou keuse nadat jou opvoeder die agtergrond gegee het.
  • Bied ‘n geskrewe-, visuele- of modelinge-projek oor jou gekose ritueel aan.
  • Die navorsingsprojek kan die volgende insluit:
  • prente, foto’s, tekeninge
  • video’s
  • kostuums
  • rekwisiete (items met betrekking tot die tema)
  • demonstrasies
  • musiek
  • Geskrewe projekte moet ingehandig en uitgestal word.
  • Mondelinge en visuele projekte moet aan die klas gebied word.

Aktiwiteit 2:

Om ‘n kulturele ritueel te dramatiseer

[lu 4.3]

DIE TROUE

Baie van die waardes en interpretasies van verskillende kulture word voorgestel in die huwelikseremonie . Die gebeure by ‘n troue word bepaal deur geloof en kultuur.

Oefening 2: Navorsing

  • Vors ‘n huwelikseremonie van ‘n spesifieke kultuur na.
  • Hierdie navorsingsprojek moet die volgende insluit:
  • geloof van die kultuur wat nagevors word
  • tradisies
  • musiek, liedere
  • dans
  • kostuums (trourokke, ens.)
  • simboliese elemente
  • kos
  • die seremonie (gee van ringe, breek van glase, ens.)
  • voorbeelde van trougeskenke (indien enige)
  • omgewings (kerke, tempels, moskees, ens.)
  • die ritueel
  • aspekte van die kultuur
  • die verskillende rolle van die mense betrokke (mans, vrouens, kinders, oumense, ens.)
  • bied jou projek vir die klas aan – in groepe, in pare of individueel

Verskillende huwelikseremonies om na te vors :

  • Indies
  • Joods
  • Afrika
  • Christelik
  • Japannees
  • Grieks

Oefening 3: Dramatisering

  • Kies twee huweliksrituele uit die aanbiedings wat jy graag sal wil dramatiseer.
  • Verdeel die klas in twee groepe – elke groep moet ‘n verskillende ritueel dramatiseer.
  • Elke leerder in die klas moet betrokke wees by die dramatisering en ‘n rol verpersoonlik:
  • bruid en bruidegom
  • die gevolg (blommemeisies, strooijonkers, strooimeisies, ens.)
  • familielede
  • gaste
  • persoon wat die seremonie lei (priester, rabbi, imam, ens.)
  • musikante
  • sangers
  • fotograaf
  • Elke ritueel moet die volgende insluit:
  • kostuums
  • rekwisiete
  • musiek en sang
  • dans
  • seremonie
  • gebeure voor en na die seremonie
  • optog
  • Repeteer die dramatisering van die huweliksritueel.
  • Voer die rituele op.

Assessering

Leeruitkomstes(LUs)
LU 4
UITDRUKKING EN KOMMUNIKASIE Die leerder is in staat om te analiseer en om ‘n verskeidenheid vorme van kommunikasie en uitdrukking in Kuns en Kultuur te gebruik.
Assesseringstandaarde(ASe)
Dit is duidelik wanneer die leerder:
MUSIEK (4.4)
  • musiek wat die simboliek van rituele kan navors, skep en aanbied.
DRAMA (4.2 - 4.3)
  • ‘n kulturele ritueel (religieuse seremonie of sosiale viering) dramatiseer en die gebruik van drama-elemente (bv. patroon, repetisie, sekwens) demonstreer; en
  • die belangrikheid van hierdie ritueel aan die deelnemers kan verduidelik.

Questions & Answers

how did the oxygen help a human being
Achol Reply
how did the nutrition help the plants
Achol Reply
Biology is a branch of Natural science which deals/About living Organism.
Ahmedin Reply
what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
cell is the smallest unit of the humanity biologically
Abraham
what is biology
Victoria Reply
what is biology
Abraham
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Kuns en kultuur graad 6. OpenStax CNX. Sep 08, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11006/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Kuns en kultuur graad 6' conversation and receive update notifications?

Ask