<< Chapter < Page Chapter >> Page >

Na vele onderhandelinge tussen Kruger en Milner van Brittanje, is daar uiteindelik oorlog teen Brittanje verklaar op 11 Oktober 1898.

In 1900 vertrek hy na Europa om hulp te kry teen die Britse magte.

Op 14 Julie 1904 sterf hy in Clarens, Switserland. Sy lyk word na Suid-Afrika gebring en op 16 Desember 1904 plegtig in Pretoria ter aarde bestel.

Opdrag 4:

Om deur skryfwerk iets van jouself bekend te maak

[lu 4.1.1]

Binne die bestek van ongeveer 250 woorde het almal nou ‘n baie goeie beeld oor hoe Paul Kruger se lewe van 75 jaar verloop het. Julle het kennis geneem van die hoogtepunte en die laagtepunte in sy lewe.

Al is julle nog nie so oud soos wat Paul Kruger geword het nie, het julle al baie opwinding beleef en dinge ervaar wat julle altyd sal onthou.

Skryf nou elkeen jul eie lewensbesonderhede neer wat julle as belangrik geskou, byvoorbeeld al die belangrike datums in jul lewens, sport- en akademiese prestasies, ens. of gewoon net dinge wat julle baie goed onthou omdat dit lekker was.

Opdrag 5:

Veelkeusige vrae: om die antwoorde op vrae te kies

[lu 3.2]

Lees die leesstuk Mnr Kok en die Krugermiljoene weer aandagtig deur en voer die volgende opdrag uit deur ‘n kruisie oor die korrekte syfer te trek.

Wat beteken bloedig soos dit in paragraaf 1 gebruik word?

  • Die hitte is draaglik.
  • Dit is so warm dat die kraaie gaap.
  • Die son het ‘n rooierige kleur.

Waarna verwys die dooie siele in paragraaf 3?

  • Leerders in die klaskamer wat dood is.
  • Mense wat reeds begrawe is.
  • Die leerders in die klas wat nie reageer nie.

“Hulle staar hom ongelowig aan” (paragraaf 4) beteken:

  • die leerders wil nie met mnr. Kok oogkontak maak nie;
  • die leerders sukkel om hul oë oop te hou;
  • die leerders is skepties – hulle glo nie wat mnr. Kok sê nie.

Om verheug te wees (paragraaf 5) beteken:

  • om verlig te wees;
  • om bly te wees;
  • om teleurgesteld te wees.

Wat is geskiedenismense (paragraaf 6)?

  • Persone oor wie daar in die geskiedenis geskryf is.
  • Outydse mense.
  • Mense wat oor die geskiedenis skryf (geskiedskrywers).

Waarna verwys die woord “mooi” in paragraaf 10?

  • Die voorkoms van iemand in die klas.
  • Die president het nie lelike name gehad nie.
  • Dit is nie verkeerd nie.

As jy iemand aanpor (paragraaf 12), dan doen jy die volgende:

  • jy kla;
  • jy help iemand om vordering te maak;
  • jy is verlig.

Hoekom noem mnr. Kok vir Peet de Wet op sy volle name (paragraaf 12)?

  • Hy probeer snaaks wees.
  • Omdat Peet de Wet se doopname ook almal tradisioneel name uit die Bybel is, net soos die president s’n.
  • Hy spot vir Peet omdat hy so baie name het.

Persone die naaste aan jou (paragraaf 18) staan bekend as:

  • jou skoonfamilie;
  • jou vertrouelinge;
  • jou bure.

Wat is ‘n legende (paragraaf 25)?

  • Iemand wat beroemd is.
  • Iemand wat berug is.
  • Iemand met ‘n kriminele rekord.

Assessering

LU 3
LEES EN KYK Die leerder is in staat om vir inligting en genot te lees en te kyk en krities op die estetiese, kulturele en emosionele waardes in tekste te reageer.
Dit is duidelik wanneer die leerder :
3.2 vir verskillende doeleindes hardop en stil lees deur gepaste leesstrategieë te gebruik (soos vluglees, soeklees, stiplees, voorspellings, kontekstuele leidrade, afleiding);
3.9 die sosiale, kulturele, omgewings- en etiese kwessies in tekste (soos duidelik in aspekte soos inhoud, taal, kunswerk, karakterisering blyk), identifiseer en bespreek.
LU 4
SKRYF Die leerder is in staat om verskillende soorte feitelike en verbeeldingstekste vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes te skryf.

Memorandum

SKATTE VAN ALLE SOORTE

Opdrag 1

(i) Paul Kruger

  1. Lord Roberts
  2. Wilhelminia
  3. Gelderland, Bundersrath
  4. Lucas Meyer
  5. Mosambiek
  6. Lourenço Marques was die naaste hawestad aan die Transvaal en die Britse troepe was in Natal en Kaapland teenwoordig.
  7. Sodat dit ná die oorlog weer aangewend kon word om die land op te bou.
  8. Clarens in Switserland
  9. 14 Julie 1904

Opdrag 2

(i) onskatbaar

  1. skatryk
  2. skatkamer
  3. skat
  4. skatlam, skattie, skattebol
  5. skatkis
  6. skattig, skatlik
  7. skatbaar
  8. onderskat
  9. skatter

Opdrag 3

Om verbeeldingryk en kreatief te skryf

Opdrag 5

  • (ii)
  • (iii)
  • (iii)
  • (ii)
  • (iii)
  • (iii)
  • (ii)
  • (ii)
  • (ii)
  • (i) of (ii)

Questions & Answers

what is phylogeny
Odigie Reply
evolutionary history and relationship of an organism or group of organisms
AI-Robot
ok
Deng
what is biology
Hajah Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environments
AI-Robot
what is biology
Victoria Reply
HOW CAN MAN ORGAN FUNCTION
Alfred Reply
the diagram of the digestive system
Assiatu Reply
allimentary cannel
Ogenrwot
How does twins formed
William Reply
They formed in two ways first when one sperm and one egg are splited by mitosis or two sperm and two eggs join together
Oluwatobi
what is genetics
Josephine Reply
Genetics is the study of heredity
Misack
how does twins formed?
Misack
What is manual
Hassan Reply
discuss biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles
Joseph Reply
what is biology
Yousuf Reply
the study of living organisms and their interactions with one another and their environment.
Wine
discuss the biological phenomenon and provide pieces of evidence to show that it was responsible for the formation of eukaryotic organelles in an essay form
Joseph Reply
what is the blood cells
Shaker Reply
list any five characteristics of the blood cells
Shaker
lack electricity and its more savely than electronic microscope because its naturally by using of light
Abdullahi Reply
advantage of electronic microscope is easily and clearly while disadvantage is dangerous because its electronic. advantage of light microscope is savely and naturally by sun while disadvantage is not easily,means its not sharp and not clear
Abdullahi
cell theory state that every organisms composed of one or more cell,cell is the basic unit of life
Abdullahi
is like gone fail us
DENG
cells is the basic structure and functions of all living things
Ramadan
What is classification
ISCONT Reply
is organisms that are similar into groups called tara
Yamosa
in what situation (s) would be the use of a scanning electron microscope be ideal and why?
Kenna Reply
A scanning electron microscope (SEM) is ideal for situations requiring high-resolution imaging of surfaces. It is commonly used in materials science, biology, and geology to examine the topography and composition of samples at a nanoscale level. SEM is particularly useful for studying fine details,
Hilary
Got questions? Join the online conversation and get instant answers!
Jobilize.com Reply

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Afrikaans huistaal graad 7. OpenStax CNX. Sep 09, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col11016/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Afrikaans huistaal graad 7' conversation and receive update notifications?

Ask